SKORSIE TERT

skorsie terttestedskorsie tert 2

SKORSIE TERT

5 gaar skorsies
2 eetl meel
1 teel bakpoeier
1 eetl margarine
1/2 kop suiker
3 geklitste eiers
1 kop melk

Meng als goed in ‘n diep glasbak.
Bak @ 180° tot gestol.
Gooi kaneel bo-oor en geniet.
1ste foto:  Annelie van der Merwe-Kruger
2de foto:  Maritza Moolman