LEKKER MIELIEBROOD
LEKKER MIELIEBROOD
Resep en foto: Louise Venter
FOOD LOVERS RECIPES
1 koppie koekmeel
1 koppie mieliemeel
2 teelepels bakpoeier
2 eiers
½ koppie karringmelk
½ koppie suiker
1 blik suikermielies
1 koppie gerasperde cheddar kaas
knypie sout
Meng alles saam, skep in gesmeerde broodpannetjie en bak vir ongeveer 1 uur by 180ºC.

