MARIE SE KAASSMEER

MARIE SE SMEERKAAS
MARIE SE KAASSMEER
Ek maak hom al jare en nog net altyd ‘n sukses.
1 x 250 gram rondo margarine moet rondo wees
1 x koppie longlife melk ek koop die klein boksie.
so plus minus 500 g bergkaas  (geproseseerde kaas)

Smelt gerasperde margarine en kaas oor lae hitte tot romerig voeg dan jou een koppie melk daarby, en roer aanhoudend, ek hou daarvan om dit te klits in die pot terwyl dit kook

BRON EN FOTO: Marie Rheeder Troskie