BLOMKOOL MASH Kook die blomkool sag in sout water, gooi water af en sit bietjie margarine by, mash en strooi bietjie kaneel oor.
Toets vir sout en pas aan indien nodig
resep en foto: Heidi Rowe