ADRI SE BROODDEEG ETE

adri se brooddeeg etetested

ADRI SE BROODDEEG ETE

1 pak gekoopte brooddeeg
uie
sampioene
groen soetrissie
Tuna
Brooddeeg uitgerol en gebak in pan met (regte) botter. by 180ºC tot gaar, ongeveer 30-40 min.
Vulsel:
Braai die gesnyde uie, sampioene en groen soetrissie  saam, maak sous lekker dik met bietjie meel aangemaak met water.
Voeg sout/peper en smaak middels by.   Roer die tuna by en bedien op die heerlike broodjie
Resep en foto: Adri Liebenberg