1

3 BONE SLAAI MET EN SONDER KERRIE

3 bone slaaitested

3 BONE SLAAI MET EN SONDER KERRIE

410 g (1 blikkie) groenbone
410 g (1 blikkie) botterbone
410 g (1 blikkie) bone in tamatiesous
1 ui fyn gekap
1 groen soetrissie
sous
125 ml asyn
125 ml olie
80 ml suiker
peper
5 ml droe basil
Gooi water af van bone…meng alles saam en verkoel oornag. ( ek sit bietjie rooi + geel soet rissie in vir die kleur daarvan…sit dan net bietjie minder groenrissie in.)

Diana Earle Maartens

Carien van Eck
Ek gebruik die gewone resep van botter, rooi en groenbone met uie en greenpepper en sous van
1/4 kop elk van suiker, kookolie en wit asyn,
1 teelp aromat en
1 teelp kerrie poeier wat ek 1 min op hoog mikrogolf dis baie lekker