VRYDAGAAND TJOPS


VRYDAGAAND TJOPS
Myne is pas in die oond, hoogs aanbeveel
6 dik beestjops of chuck/briskett werk ook
6 uie in skywe
30 ml vars suurlemoensap
80 ml bruinsuiker
80 ml worcestersous
5 ml sout
peper
knoffel na smaak
6 dun suurlemoenskywe
Plaas vleis in oondbak, sit ui en suurlemoemskyf op elke vleisie, meng res van die bestanddele , gooi oor, bak by 180 ÂșC vir 90 minute.
RESEP: Floraine Wasserman Venter