PLAASVERVANGING VIR KARRINGMELK


PLAASVERVANGING VIR KARRINGMELK
1 koppie karringmelk = 1 koppie vars melk +1 eetlepel suurlemoensap of asyn
of vervang met volgende
1 koppie karringmelk = 2/3 koppie gewone jogurt + 1/3 koppie vars melk
Laat 5 minute staan voor gebruik.

Adele Van Zyl Filmalter