PIKANTE DOOPSOUS 112 g roomkaas 2 eetlepels mayonnaise 2 eetlepels vrugteblatjang ½ koppie fyn gemaakte pynappel Sout en rooipeper na smaak Meng alles baie goed, en bedien.