OM KOEKMEEL IN BRUISMEEL TE VERANDER
4 x 250 ml koekmeel
30 ml kremetart
15 ml koeksoda
Sif alles 4 keer saam en gebruik in plek van bruismeel.
Bere in ‘n lugdigte houer en gebruik soos benodig
HOW TO CHANGE NORMAL FLOUR INTO SELF RAISING FLOUR
4 x 250 ml cake flour/ all purpose
30 ml cream of tartar
15 ml baking soda
Sift everything together 4 x and use as self raising flour.
Store in air tight container
Rina Kleinhans
