LEPELSTEEL KOEK
NEEM ‘N GEWONE SPONSKOEK
Druk gate in met die agterkant van ‘n hout lepel, maak 2 pakkies instant vanilla poeding aan met net die helfte van die vloeistof wat op die pakkie aanbeveel word, vul die gate en bo-op, sit in die yskas, Mens kan ook lekker dik vla gebruik met bietjie gelatien in, wanneer gestol, versier met styfgeklopte room en wafer koekies of soos verkies
BAIE BAIE LEKKER !
3 bestandele sponskoek:
6 eiers geskei
1 kop self raising meel
1 kop suiker ( ek het castor sugar gebruik)
metode:
skei eiers, gooi 1/2 kop suiker by wit en 1/2 kop suiker by geel
klits wit van eiers baie goed, (amper tot styf) en klits dan geel baie goed
gooi bymekaar en voeg meel bietjies gewys by
bak in oond by 180 grade C vir 30 min
Foto Rina Kleinhans
2de Foto: Denzel Koenana