HOENDERLEWER KOEKIES

martie se hoenderlewerkoekiestested

HOENDERLEWER KOEKIES
500 g gemaalde hoederlewers
1 gekapte tamatie
1 fyngekapte ui
1 groenrissie, gekap
knoffel
pietersielie
tiemie
2 snye brood, in melk geweek
1 eier
sout en peper
½ koppie koekmeel

Meng alles saam.
Braai lepels vol in vlak olie.
Bron: Martie Fourie Moolman