HEERLIKE “CRISPY” GEBRAAIDE AARTAPPELS
HEERLIKE “CRISPY” GEBRAAIDE AARTAPPELS
Kook die aartappels, dreineer die water en gooi die olie in die pot en sit nou eers die stoofplaat aan… skil die warm aartappels en sny die aartappel net effens met die mes (nie heeltemal deur nie) en breek verder met ‘n vurk op – sit warm aartappels in die koue olie – die hittel van die aartappels sal die olie geleidelik laat warm word… dis hoe jy die lekkerste, krakerigste aartappels met die sagte, donsigste binnekant kry….
Alet van Zyl
