1

HAWERMOUT KOEKIES


HAWERMOUT KOEKIES
250 g botter/margarine
5 ml Koeksoda
25 ml goue stroop
Smelt saam

Meng:
500 ml hawermout
250 ml koekmeel
250 ml klapper
250 ml suiker

Voeg bottermengsel by droe bestanddele, meng, druk in oondpan en bak vir 20 min by 180 ºC. Sny in blokkies terwyl warm, maar laat heeltemal afkoel in pan. Lekker eet en steek weg as jy wil he dit moet tot Kersfees hou!
Resep: Annalize Dorfling Du Plessis
Foto en verandering: Michelle De Beer
1 e (15 ml) stroop of heuning
Smelt botter en stroop. Voeg koeksoda by. Voeg al die droë bestanddele by. Dit kan in ‘n plat bak pan of muffin pan wees. Bak vir 20 min op 180°C.