

GUGU SE LUKASIESLAAI
Nog ‘n braai slaai, oppas dis ‘n byterige resep.
1 bottel gepiekelde groente (op die rak by die atchar en piekels, nie chakalaka)6 – 8 tamaties, in skywe gesny
1 – 2 groen soetrissies, in blokkies gesny, of 1 geel / orange een ook gesny
2 uie, in klein blokkies gesny
1 bottel Mrs Balls rissie blatjang
klein bietjie suurlemoensap
1 advokado, gesny, opsioneel
Meng die bestanddele saam en bedien saam met jou volgende braai.
Resep: Janine Botha