BABY MARROW PIEKELS
BESTANDELE
1,6 kg baby marrows, ringe gesny
5 knoffel huisies, gekneus
3-4 rissies, fyngesny
2 koppies suiker
2 koppies asyn
1 teelepel pickling spice
1 teelepel sout
METODE
laat marrows oornag in soutwater lê. Spoel volgende oggend goed ag. Sit in kastrol en voeg res van bestanddele by. Kook tot deurskynend. Bottel warm.
Resep: Marthie Grobler
Foto: Marietjie Meraai Prinsloo – Net meer Rissie ingesit en my knoffel net kleiner gesny