3 BESTANDELE BROWNIES MET SJOKOLADE

3 BESTANDELE BROWNIEStested

3 BESTANDELE BROWNIES MET SJOKOLADE
Baie baie lekker en vinnig
2 koppies degstive koekies gebreek
1 koppie donker chochips
1 blikkie kondensmelk

Meng alles, sit in oondvaste bak en bak 25 min by 180ÂșC
Resep en foto: Benhet Nieuwenhuis