1

SJOKOLADE BESKUIT

sjokolade beskuittested

SJOKOLADE BESKUIT
900 g bruismeel
75 g kakao
10 ml bakpoeier
1 koppie donkerbruin suiker
3 ml sout
375 ml klapper
250 g stork bake
500 ml karringmelk
2 ekstra groot eiers

Smelt stork, klits eiers en karringmelk by, meng by droë bestanddele.
Bak in gesmeerde panne by 180 grade C en  Droog oornag uit by 50 grade C

Resep: Johan van Lelyveld
Plasing: Jana Prinsloo
Foto’s:  Erica Cosijn
Nota:  Vir die pan op die foto het ek die beslag 1.5 keer aangemaak.