ONGEKOOKTE MANGO BLATJANG

ONGEKOOKTE MANGO BLATJANG
2 mangos
4 sprietuie, fyngesny
1 rooi rissie, fyngekap
2 teelepels sesamolie
2 eetlepels olyfolie
1 eetlepel balsamiese asyn
Sout en peper
Skil en sny die mango in klein blokkies. Voeg die oorblywende bestanddele by en meng goed. Laat staan in yskas Bedien by Lekker Braaigeregte of gebakte vleis!!!Heerlik