MANGO EN KLAPPER SMOOTHIE 250g vars mango, geskil en in blokkies gesny 1 piesang 15 ml klapper 250 ml jogurt 150 ml melk of vrugtesap van jou keuse
Versap alles tot glad en sit dadelik voor. Maak 1 liter