KWEPER-LEKKERS SOOS OUMA S’N


KWEPER-LEKKERS SOOS OUMA S’N
8 lb geskilde kwepers, ontpit en in groot stukke gesny (ongeveer 3.5 kg)
2 koppies water
8 koppies suiker
1 pakkie rooi jellie
1 teelepel rooi kleursel

Kook die kweperstukke stadig sag in die water tot water gedaan is.
Maal saam met due suiker.
Kook nog ongeveer 1 uur tot mengsel loskom van kante en bodem van kastrol.
Roer die rooi jellie en rooi kleursel by.
Giet uit op skinkbord, gevoer met gesmeerde foelie.
Resep geplaas deur ‎Marietjie du Toit‎
Foto: Marietjie du Toit‎