KAAS MUFFINS

KAASMUFFINS
KAAS MUFFINS
2 koppies koekmeel
1 koppie kaas, gerasper
1 koppie bottter, gerasper
15 ml bakpoeier
2 ml sout
1 koppie koue water
2 eiers, geklits

Meng alles met vurk liggies tot net gemeng.
Skep in bespuite muffin pannetjies en bak by 200ÂșC vir 30 minute.
Resep geplaas deur Ancoise Strydom
Foto: Ancoise Strydom