BESSIE SMOOTHIE


BESSIE SMOOTHIE
Maak 2 liter.
‘n hand vol frambose
‘n hand vol bloubessies
2 hande vol aarbeie
1 piesang
30 ml heuning
300 ml laevet melk
300 ml vanielje sorbet

Plaas al die bestanddele in ‘n voedselverwerker en verwerk dit tot glad.
Plaas die smoothie in glase en sit dit dadelik voor