VINNIGE FANCY BROOD
Lyk pragtig en is altyd ‘n wenner
Koop 1 wit en 1 bruinbrood deeg.
Rol wit uit en smeer appelkooskonfyt, gooi gerasperde kaas oor en rol op!
Rol bruin deeg uit en smeer marmite en rasper kaas oor rol op!
Vleg twee rolle saam!
Sit op gesmeerde bakplaat en bak ongeveer 1uur by 180 grade C!
Plasing: Marietjie Stemmet
SKONS IN OMELET PAN GEMAAK
SKONS IN OMELET PAN GEMAAK
2 koppie koekmeel
1 koppie melk
4 teelepels bakpoeier
2 eetlepels suiker
1/2 teelepel sout
1/2 teelepel spice waarvan jy hou
1/2 teelepel rooi peper
2 eiers
4 eetlepels botter Continue reading
AARTAPPELBROOD
AARTAPPELBROOD
Ontdek ek toe vandag n JUWEEL van n resepteboek! 1949! Mev. Pitte se Tweede Kookboek, uitgegee deur SHELL-Maatskappy!
Plaas 5 lb. meelblom in groot skottel om warm te Word, neem 1 lb. aartappels, by voorkeur melerige aartappels, skil en kook.
Maak dit fyn en meng met net soveel koue water as wat nodig is om al die aartappels, behalwe klontjies, deur ‘n growwe sif te laat gaan.
Voeg dit by meel wat nou warm genoeg sal wees.
Voeg suurdeeg ens. by en volg gewone prosedure by die bak van brood. (180 grade C vir 1 uur)
Brood wat so berei is, is baie beter as brood wat net met meel gebak word!
Plasing: Frieda Greyling
PLAASBROOD
PLAASBROOD
1 kg bruinbroodmeel
1.5 tot 2 pakkies instant gis
1 teelepel suiker
Sout , Coljander, Anys na smaak
Enige sade kan in die brood kom .
1 Liter lou water of meer dit moet ‘n slap deeg wees.
Smeer jou broodpan en plaas die deeg in die pan dit is ‘n groot broodpan
Laat dit rys en dan bak op 180°C vir ‘n 1 ½ tot 2 ure in die oond.
Plasing: Carola de Jager
SOETBROOD VIR VLEGSELS
SOETBROOD VIR VLEGSELS
1 kg meel (ek gebruik gewone broodmeel)
1 1/2 tl sout (voeg dit by as ek deeg al effe geknie het)
1/2 kp suiker (wit of geel)
1 1/2 el kitsgis (droe gis)
2 eiers
1/2 kp olie
2 kp water (meestal gebruik ek nie al die water nie en mens voeg eerder meer water by as meer meel later) Continue reading
FOOD LOVER’S RECIPES SE EIE MINI BRAAI PAAI
FOOD LOVER’S RECIPES SE EIE MINI BRAAI PAAI
Die groot braai paai is nie maklik om te hanteer nie daarom ons eie weergawe.
Gekoopte deeg effe uitgerol en in blokke van 12 x 12 cm gesny
Filling:
Bacon , Uie, Vars koljander blare fyn gekap en Mushrooms lekker saam gebraai
Dan het ek die sweetcorn Chakalaka bo-op geskep en vars basil fyn oor gesny Continue reading
LEKKERSTE STEAKS
LEKKERSTE STEAKS
Geur steaks (tenderised steaks) met aromat, peper en suurlemoensap.
Rol dit in ‘n bietjie meel aan weerskante.
Braai in ‘n bietjie olie in ‘n pan tot bruin. Haal af van stoof.
Braai in dieselfde pan ‘n klomp fyngekapte uie en sampioene tot gaar.
Meng ‘n pakkie sampioensop met ‘n houertjie room en bietjie melk en gooi oor die uie- en sampioenmengsel in die pan.
Laat dit prut tot die sous dik is. Gooi oor die steaks, sit dit in ‘n oondbak en bak teen 160ºC vir ‘n uur.
Plasing: Marie Troskie Rheeder
Foto: Charmaine Du Toit Meldrum en Marlize Williams
STEAK OP DIE GESONDE MANIER
STEAK OP DIE GESONDE MANIER
1 eetlepel kakao
1 teelepel rooipeper
Steak
½ koppie beesaftreksel
‘n klein blikkie sampioene, gedreineer
1 eetlepel olyfolie
2 eetlepels balsamiese asyn
2 koppies blaarslaai Continue reading
SJOKOLADE BESKUIT
SJOKOLADE BESKUIT
900 g bruismeel
75 g kakao
10 ml bakpoeier
1 koppie donkerbruin suiker
3 ml sout
375 ml klapper
250 g stork bake
500 ml karringmelk
2 ekstra groot eiers Continue reading
OAT BRAN EN ROSYNTJIE BESKUIT
OAT BRAN EN ROSYNTJIE BESKUIT
1 kg bruismeel
1 boks Jungle Oats Bran
2 koppies suiker
500 ml karringmelk (500 ml melk + 3 eetlepels wit asyn)
250 g koekmeel
125 g rosyntjies
3 eiers
500 g Storke Bake
1 eetlepel bakpoeier
sout
Continue reading