Kommentaar/ Comments
SO VOEL ONS LEDE…….. BAIE BAIE DANKIE !!!!
Een van ons lede op ons facebook groep se mooi komplement, baie dankie Fanie.
Marlize Smalberger
Hierdie is die beste blog wat ek nog ooit op was en ek geniet dit elke dag net meer en meer Baie dankie Rina
Merelda Hatzidarellis
Wow! Baie geluk aan al die admins. Ek dink die rede dat hierdie groep so versnellend groei is die feit dat die admin sulke oulike mense is en alles hier so mooi georganiseerd is. En die resepte is van die bestes en lekkerstes! En die lede is net so great. Gideon Louw voel al amper soos familie! Net soos a paar ander wat ook gereeld inloer om ietsie te sê. Dankie aan die admin. Dis lekker om hier te kuier en te eet!
Sharon Naude
I totally agree, it’s one big great family here and it does feel like we already know each other for ages. For me, I am a proud member and I’ve learned so much here, my cooking skills have improved and the family are thoroughly enjoying each meal. My afrikaans is improving.. lol… and I also love the humor on this page. What I have also found most challenging is taking photos of my food, and I have learned to take photos at different angles, even at times standing on a little ladder… so even my food photography is improving. We have fantastic people running this page it is well organized by Rina and her admins, and help is a question away. It is simply the best place to learn and to get advice quickly. It’s also a page where you will find you are hungry all the time, as the food made here and the fotos to prove can make you exceptionally hungry and wanting to try out the recipes. I strongly advice that you invite your friends and family to join this page, and I encourage you to take part in cooking and posting your photos, try the recipes on the awesome blog and this is not only a Afrikaans page, if you don’t understand then write and ask in English, I do it often. This is simply the best page to be on if you want to learn to cook nice food, join in the fun, share you recipes and photos so that we all can learn from each other. Once again Rina, you and your admin team are awesome thank you for this page and well done on gaining over 20 000 members, it’s an awesome achievement.
Makkie Bothma
Baie baie Geluk Dit Is Voorwaar die beste Groep Ooit. Die admin is uitstekend. Die resepte is van bo staande gehalte. WEL GEDAAN JUL IS PUIK ALMAL VAN JULLE.
Sa-eeda Daniels
To an Amazing Lady that started an informative, welcoming, charming group!
Proud to be a part of all this fabulousness!!
Well Done Tanie Rina Kleinhans
Peet Strijudom
I hope Gideon won’t kill me. He is definitely making me jealous with all his dishes living in Taiwan for 20 years and now Qatar. I love Rina and all the admin and other members for this awesome, amazing group. It definitely helps us expats feel at home even being far away from home
Gideon Louw
Ekt vanoggend n laaaaaang liefdesbrief sit en tik aan al 90 000 food lovers nou issit weg en ek sal sulke briewe net een keer kan sê ..maar ek probeer weer Rina aan jou en jou admins baaaaie geluk om hierdie mooi prestasie sooooo gou binne vier jaar te kan bereik dit is voorwaar n baaaie suksesvolle resep wat julle volg
Resep :
1 × Rina
1 × Adam
1 × Sonja
4 × Admins
90 ooo × getroue lede
N knippie sout en peper
En jy het dan die suksesvolle Food Lovers Recipes
Knap grdaan aan aaaaalmal
Johan De V Swanepoel:
Projek DANKIE. Elzette , Fienie, Marika, Frikkie, Cecelia, Amanda, Adam, Sonja, Linda, Rina , Dankie vir alles wat julle insit om die webblad van alle hoeke van die wereld so toeganklik te maak . Julle Rock en baie seeninge Vorentoe. Julle lede Bly groei So kom ons hoor van al die lede met n groot “DANKIE” shout out . DANKIE julle is awesome.
Belinda Nell: Janetta hierdie is n omgee en kosblad en ek kan met trots se die blad word beman met dié beste admins. Ek sal jou n friend request stuur dan kan ons chat. Gideon is een van die mense wat diep in my hart gekruip het met sy humorsin
Goeiemiddag Rina. Wanneer jy sê i.v.m. makataankonfyt; “Die donkerbruin kleur word verkry deur die stukke een of twee keer oornag in die stroop te laat koud word,” wat presies bedoel jy by “een of twee keer?” Beteken dit ook dat die stukke koud gebottel kan word? Ook die ½ teelepel fyn aluin by die water waarin jy dit opkook; ek neem aan dat dit die kookproses is voordat die stukke finaal in die stroop gekook word? Baie dankie vir jou hulp en vir die puik resepte.
Hi Anton, baie dankie vir jou skrywe ek het net geen idee na watter resep jy verwys nie, is dit moontlik dat jy vir my by die resep kan kommentaar lewer dan kan ek by die regte resep uitkom, dit wil ook vir my voorkom dit is nie my eie resep nie, maar ek sal jou met die regte antwoord kan help sodra ek die regte resep voor my het asb? Mooi dag en ek is bly jy geniet die resepte.
Hi Anton ek het dit opgespoor dit kom uit die boek lekker vir later
Prof. Jess Davidtsz waarsku in Jess Davidtsz se kookboek dat die prikgaatjies oral moet wees, maar dat jy die stukke nie voos moet prik nie. Moet ook nie van die kalkafsaksel op die stukke laat kom nie, want dit sal bruin vlekkies maak.
As die konfyt te vinnig kook, bly dit liggroen van kleur, die gewenste kleur is goudgeel of effens bruingoud. Die donkerbruin kleur word verkry deur die konfyt een of twee keer ornag in die stroop te laad koud word.
Om die konfyt brosser te kry kan ½ telepel fyn aluin by die water gesit word waarin die skil opkook of ‘n stukkie so groot soos ‘n ertjie. Moenie te veel insit nie, dit sal die skil hard maak.
* lekker vir later*
Soos ek verstaan sit jy die aluin in die water waarin jy die skille kook, maar ek kook my stukke direk in die stroop, so ek verstaan nie dit nie, tensy die persoon haar stukke eers in water kook of bedoel dit moet by die stroop kom, dan vra jy oor die laat koud word in die stroop, nee mens sal dit weer moet kook die volgende dag en dit warm bottel, ek glo nie koud bottel gaan werk nie. jammer ek sal probeer uitvind van die aluin. Mooi dag. Rina
Hi Anton ek het die antwoord by een van ons lede gekry en dit maak sin, hoop dit help
Fred Oberholzer
Laat die geprikkelde blokkies oornag in kalkwater om dit stewig te maak. Voeg die aluin poeier by die stroop om dit blink te maak. Dit het geen ander doel nie. Doen dieselfde met koeksusterstroop om dit blink te maak.
Baie dankie Rina. Ons hou dan maar by die warm bottel van die makataan stukke. Wat betref die aluin…..wat jy sê maak sin omdat ek ook aluin by my groenvye se stroop sit om de vye te laat blink. Baie dankie vir die terugvoer.
Groot plesier en kom wys asb vir ons jou eind produk.. lekker kook
Johan De V Swanepoel
Rina Kleinhans today I would like to express my warm felt thanks to you for you contribution to this very great Facebook Page and the Food Lovers Recipe Blog. I am sure its not an easy task to update and make sure this page and blog is a success. Thanks to all involved in this wonderful site.
I would also like to thank all the members who contribute and share their favorite recipes and ideas. Any contribution is a benefit to so many. Therefor a shout out to Rina for a job well done. You guys rock.
Thanks Rina and members
Hannie Uys Ja ons stem saam puik werk wat sy doen!!!
Amanda Struwig Dankie Johan, ek is seker Rina en al die admins gaan hierdie mooi woorde baie waardeer. Dit is weliswaar nie ‘n maklike taak nie, dit is hoekom ons nog opsoek is na meer admins wat kan help hiermee!
Johan De V Swanepoel Weet net dit kom met groot waardering vir almal van julle se bedrae en ek sien die groei van die blad is baie positief. Dankie weereens vir julle almal .
Amanda Struwig Ons kan regtig ook AL die lede bedank wat so aktief deelneem. Dis regtig ‘n wonderlike groep mense bymekaar hier.
Jesicha Carlson So true Johan
Hulle is almal awesome.
Adam Cloete Baie dankie Johan. Dit is so lekker om sulke positiewe kommentaar van ons lede te hoor. Dit gaan maar soms broekskeur, maar tot nou toe kon ons darem bybly om die lede so gelukkig as moontlik te hou en so belangrik, om die groep skoon en sonder probleme te hou. Sonder die hulp van ons getroue lede sou ons dit in elk geval nie baas geraak het nie.smile emoticon
Sonja Young Ja nee lekker om sulke goeie terugvoer te kry smile emoticon smile emoticon Dankie Johan
Rina Kleinhans Baie baie dankie Johan De V Swanepoel dit is wonderlik om so mooi boodskap te kry, soos Adam se dit verg regtig baie van ons as Admins een en elk om die groep en die blog vir julle daar te stel en ons doen dit met groot liefde, ek wil net baie baie dankie se vir jou en al die lede wat so lekker saam kuier en bereid is om julle resepte en foto’s met ons te deel, dit is ‘n riem onder die hart om te sien daar is nog mense wat bereid is om te deel. Duisend dankie aan elke lid en admin van hierdie groep xx
Drika van Greunen Stem. Sonder die blad sal my dae leeg wees.
Linda Venter Duisend dankie, dit is so lekker om te sien julle waardeer die groep en sy lede en die admins se werk.. baie dankie vir die mooi woorde.
Beryl Gee
Sorry, my Afrikaans is not so great(but I understand the language)
…Here it goes: I just wanted to say that I have joined this group a few weeks ago and I am very impressed with with the prompt response when someone need help or a recipe. Keep up the great work…love it!!
Opmerkings
Adam Cloete Thank you Beryl Gee. We try our best and are always happy to hear such positive comments from our members. If you ever need help with a translation (fb’s translations can be hilarious) please ask
Hello Rina
Ek het sopas ‘n resep opfelaai, maar vergeet van die foto. Hoe kry ek dit sodat ek die foto kan bysit?
Baie dankie
Charmaine, indien jy vergeet het om die foto te laai, kan jy dit stuur na info@foodloversrecipes.com 🙂
James Gillespie: Ek kan nie sonder food lovers cope nie. Rina Kleinhans duisende nee miljoene dankies aan jou en jou span vir die blad! Die blad en al die mense laat mens altyd voel soos een groot familie rondom die fees seisoen… Almal gesels en is vrolik en vriendelik… Die blad is werklik eg en trots Suid Afrikaans! Julle laat mens besef watse krag le daar in die liefde van kos! Nie net om dit te eet nie maar die samekoms van mans en vrouens oud en jonk wat almal saam as gelykes kan gesels! Bravo food lovers recipes!
Regina Strydom
Ek geniet hierdie blad vreeslik. Veral die twee manne by name Johan Coetzee van die Kalahari en Gideon Louw van die Weskus se kosfoto’s en kommentare daarby. En al die ander, dit helder sommer mens se dag op. Wel gedaan!!
Adam Cloete: Baie dankie Regina Strydom. Dis altyd lekker om te hoor ons lede geniet die blad en alles gaan daaroor dat ons sulke wonderlike lede het wat dit vir ons help lekker maak. Gideon Louw, Johan Coetzee, het julle kennis geneem?
Roelf Bezuidenhout: Julle is ‘n ander klomp. Dit is kwart voor 1 in die oggend. En nou sien ek dit. EK gaan NOU braai.. lol Dankie julle blad is uitstekend
Allen Scott: Baie baie dankie Sonja Young j is n ster jul admin is briliant nogmaals dankie
Dankie vir die uitnodiging! Sien uit na nog baie pret!
Roshaan Pather: I know hey. I love this page. I never comment on the other pages like I do on this 1.
I belonged to another recipe sharing page, but removed myself, so much pettiness.
Roshaan Pather:
Yes, I love the interaction on this page. Admin is also great!
Adam Cloete: Thank you Roshaan Pather. We love it to hear such positive comments from our members.
Roshaan Pather: Only a pleasure…
Alberta van Wyk
Baie baaaaaaaaie dankie Foodlovers Blog!
Die resepte was weereens treffers uit die boonste rakke!
1. Suurlemoen kaaskoek wat ek ingelegde kersies opgesit het,
2. Gevriesde peppermintcrisp tert en
3. Tunarol.
Julle R O C K!!!
Suzette Gysman – Baie dankie Adam vir die vinnige response julle admin rock
Delene Tarr:
Thanks so much for the quick response Adam Cloete…..This Food Lovers page is by far the BEST in interaction and helping
Jesicha Carlson
I believe believe in giving thanks where it’s due. I belong to a few pages. And it’s terrible the way they fight and pass nasty comments just because they can.So I want to take this opportunity to thank everyone , especially admin, Rina Kleinhans, Lisinda and Adam Cloete , don’t know who else belong to admin, for a great page. Awesome guys. ….you are by far the best.Please keep it up. God bless you all.
Rita Olckers – Linda, jy help die mense met soveel geduld en aanmoediging. Wonderlike bydrae tot menige huishoudings en heerlike borde kos vir die “kings of the castles”.
Linda Venter – Rita Olckers, baie dankie vir die mooi woorde…dit is net vir my n groot plesier…xxx
Adele Herring – Die blad gaan my gewig weer die hoogtes inskiet ek wens so ek was so kunstig met lekker kos soos almal op hierdie blad – ek houjulle dop en lees alles baie dankie waardeer dit so want julle het my al vele male gered…. veral as die langure my inhaal of wanneer ek op die pad is. Jul is elk baie spesiaal Groete en lekker naweek vir elk van jul
Linda Venter – Adele Herring, Baie dankie vir die mooi woorde dit is so lekker om te sien julle geniet die blad.. ons doen dit met liefde want dit is regtig die oulikste groep mense ooit.
Ina En Billy Fisher – Groot plesier. Julle resepte is absoluut fantasties vir oud en jonk
Linda Venter – Ag baie dankie….bly julle geniet dit
Ina Baker Plesier – Julle is die beste ooit.
Linda Venter – Dit is omdat ons sulke oulike lede het….hehehe
Sue Lemmer – Linda, ek dink admin verdien elkeen n sterretjie. Dankie ons Geniet die blad baie
Marcelle Pieterse – Rina ek moet jou komplimenteer op al jou mooi kommentaar wat jy altyd vir almal gee, jy laat elke persoon so wonderlik voel! Ek is n landdros en het maar met die lelike kant van die lewe te doen..maar jou kommentaar op almal se goed klink soooo mooi op my oor! Lekker daggie vir jou!
Baie dankie vir die aanvaarding op julle blad. Julle het sulke heerlike resepte op die blad nou gaan daar gekook en gebak word in die huis. Baie lekker aand vir julle.
Johan Haarhoff with Kos Kind and 9 others
Ek wil gou van die tyd gebruik maak om almal te bedank wat my al gehelp op die groep!! Julle is awesome!! Die liefde wat ek het vir kosmaak is regtig baie en julle maak dit vir my moontlik!! Ek is totaal en al versot op die blog/groep!! Die hoeveelheid goed wat ek hier geleer het, is ontelbaar baie!! Dankie vir die voorreg om deel te wees van julle!!
Dan vir ons admins, sonder julle sal die nie moontlik wees nie. Julle is regtig ‘n spul awesome en liefdevolle mense!! Ek dink nie mens kan ooit beskryf die groot werk wat julle doen nie en nog minder die hoeveelheid tyd wat dit vat!! As ek kon sou ek vir julle elkeen ‘n GROOT chocolate wou gee!! WELGEDAAN!!!!!
Tannie Rina, baie dankie vir die nuwe baadjie vir die website!!! DIT IS AWESOME!!!!!!!!!
Weereens baie baie baie DANKIE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Cherize Duvenhage
Ek moes nou op die blog gaan soek het na ‘n marmite tert resep. Sjoe daar is net te veel resepte om in ‘n leeftyd te kan maak / probeer!!! My vriend het nou net vir my gesê ons sal moet bak dat ons hik. Baie dankie vir die heerlike blog en blad!
Henry Knaus-Bekker
Middag Almal,
Ek wil net graag vir Admin Dankie se vir al jul moeite met nie net die FB Blad maar ook jul blog. Dit het al meenite geleenthede BAIE handig van pas gekom.
Dankie Julle
Afternoon All ,
I would just like to Thank Admin for all your ‘s effort not only on the FB page but also your blog . It has on so many occasions assisted me.
Thank You
Liezel Malan Burger
Ek wil vannaand regtig vir julle uit my hart se hoe ek voel oor hierdie blad, FOOD LOVERS ROCK!!!!!! Op hierdie blad kan mens wat vir jou voel die simpelste vraag is vrae, en nogsteeds sal jy positiewe kommentaar kry, niemand is lelik of chirpie met mekaar nie. Op ander blaaie vra jy vir hulp, maar niemand en ek se weer niemand help jou nie of daar word aanmerkings gemaak soos: hoekom wil jy die resep he jy mag nie iemand anders se resep gebruik om goed te maak en dan te verkoop nie!!! Flip gun mense mekaar niks in die lewe nie. Rina vir jou en jou span wil ek net dankie se vir julle puik diens wat julle aan ons lewer!!! xxxxxxx
Marietjie Nel- Stem duisend persent saam!! Hulle ROCK!!!
Ansi Fourie Pypers Fourie – Oe mense kan bitter lelik wees ,maar met n admin wat wakker is gebeur dit nie sommer nie . Het onlangs twee goeie blaaie gegroet daaroor!!
Rina Kleinhans – Duisend dankie Liezel Malan Burger jy laat my nou ‘n traantjie pik, dit is so lekker om te sien julle waardeer die groep en sy lede en die admins se werk.. baie dankie vir die mooi woorde.. dis julle as lede wat die blad so lekker maak. Mooi aand vir jou xx
Sharon Naude Very caring people on this page. Awesome.
Lichelle Fouche Marais – Die groep is regtig n great groep.
Arèn Serfontein- Ek kan dit beaam want toe ek ñ probleem ondervind het was bestuur en lede meer as behulpsaam By ander groep dieselfde probleem ondervind en sal liewer nie uitbrei op hoe ek daar behandel is nie Dit was vir my persoonlik ñ slegte ervaring Dankie aan FLR se kosvriende
Jaco Landman – Dit is omdat daar nog mense bestaan wat weet en verstaan die son skyn oor almal en die mooiste ding wat die blad bied is ‘deel’ en wat is mooier as om kennis en idees te deel…. Admin, julle is over the great, ekt al baie dinge geleer vandat ek deel is van jul harde werk en dis kennis wat niemand van ons af kan weg vat nie!!!! Alle voorspoed met die beste kosblad nog ooit!!
Babs Pretorius – Ek stem saam, almal is dierbaar, geniet julle almal baie,
Hannetjie Snyman- Ek sekondeer. Drie hoeras vir FLR!!!! En ook vir die beste span admins ooit.
Louw Coetzee – Dit is maklik om vir iemand te se: “Google dit!” Ja en ons vra partykeer vrae wat met ‘n vinnige soek op die Food Lovers blad 10-talle resepte sal uitspoeg. Maar dis lekker om die interaksie en kreatiewe idees langs die resep te kry – so mooi opgesom Liezel!
Linda Venter – My hart klop sommer nou tjoklits vir al hierdie pragtige woorde…julle is die rede hoekom ons so hard werk…want op die einde van nog n dag is alles die moeite werd…Baie, baie dankie vir julle almal se mooi insette…..ons waardeer dit opreg…xxx
Andrew du Toit – Ek stem ook vorhartig saam. Ek het self al met van die ander te doen gehad. FLR, julle is bobaas van al die ander.
Sue Stolk – Ek sekondeer. Drie hoeras vir FLR!!!! En ook vir die beste span admins ooit.
Jaco Landman
Dit is omdat daar nog mense bestaan wat weet en verstaan die son skyn oor almal en die mooiste ding wat die blad bied is ‘deel’ en wat is mooier as om kennis en idees te deel…. Admin, julle is over the great, ekt al baie dinge geleer vandat ek deel is van jul harde werk en dis kennis wat niemand van ons af kan weg vat nie!!!! Alle voorspoed met die beste kosblad nog ooit!!
Liezel Malan Burger
Ek wil vannaand regtig vir julle uit my hart se hoe ek voel oor hierdie blad, FOOD LOVERS ROCK!!!!!! Op hierdie blad kan mens wat vir jou voel die simpelste vraag is vrae, en nogsteeds sal jy positiewe kommentaar kry, niemand is lelik of chirpie met mekaar nie. Op ander blaaie vra jy vir hulp, maar niemand en ek se weer niemand help jou nie of daar word aanmerkings gemaak soos: hoekom wil jy die resep he jy mag nie iemand anders se resep gebruik om goed te maak en dan te verkoop nie!!! Flip gun mense mekaar niks in die lewe nie. Rina vir jou en jou span wil ek net dankie se vir julle puik diens wat julle aan ons lewer!!! xxxxxxx
Goeiedag almal, ek het met groot opwinding die resep Soet Patats wat gebottel word gedoen. Dit was ‘n groot werk maar ek was baie trots daarop. Geproe, dit is ‘n heerlike resep. MAAR met groot teleurstelling het AL 19 bottels na ‘n paar dae suur geword, oorgekook. Ek moes alles weggooi. ‘n Vriendin wat dieselfde resep gebruik het, se patats is ook aan die oorkook uit die bottels uit.
Wat het ons verkeerd gedoen? Bottels is gesteriliseer en alles “is volgens die boek” gedoen.
HELP!
Lieflike dag vir almal.
Daleen
Baie dankie Daleen, ek het die dames gekontak wat die resep vir ons gegee het, en ons wag om van hulle te hoor. Ek kom terug na jou toe. Mooi dag.
Mariola Williams – Wil net sê x mal oor hierdie group!!!
Ingrid Thomas- Beste groep in die hele wereld!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Liza van der Merwe – Since ive joined this awesome group my cooking has improved and im so thankful
Trudie Cremer- Stem, het nog nie ‘n groep gesien wat so vinnig is om ander te help en sommer net die lekkerste resepte te deel nie. Julle’s almal awesome!
Sabrina Merli
I have to say that I am addicted to this group and say thank you as there are so many recipes that I would like to try all at once but I don’t know where to start. Also thanks to the experts for the advice you share.
Vetta Gouws
Ek is maar n paar dae deel van hierdie groep en ek het al tonne inligting gekry en baie geleer. Nie net van kos nie, maar van plante ou tradisies, en name van verskeie dinge. Dankie vir n “great” ondervinding en ook vir n oulike mensie wat my voorgestel het.
Gregory Cooper
ladies I am a pastry chef at fancourt in George South Africa. I just want to thank all of you so much I learn so many tips and tricks from you on here its amazing how in food the possibilities are endless. thank you yet again
Gideon Louw
Rina Kleinhans ek wil baaaaie graag vir jou en jou admin span gelukwens met die tweede verjaardag van jou uitstekende blad in hierdie twee jaar het julle onder leiding van jou uit stekende resultate behaal ek dink nie dit is vir enige ander blad op faceboek beskore om binne twee jaar meer as 43 000 lede te kan he en boonop die blad so goed kan bestuur en in stand te hou dit wil voorwaar gedoen wees julle is die beste groep ooit en dit is vir my n voorreg om met so n puik blad geasosieer te kan word alles van die beste vir die jare wat voorle en doen so voort met julle goeie werk en dankie vir n uistaande blog lekker aand vir julle almal ek kon ongelukkig nie ietsie voorberei nie en ek het ook al al my 300 vriende lede gemaak by foodlovers mooi loop !
Zelda Peters – VEELS GELUK!! Rina,jy het ‘n flatervry resep vir sukes en ‘n super-uitstekende,Admin-span! Dankie vir julle toewyding,geduld en liefde,waarmee julle die blad handhaaf. Ek,waardeer julle opreg,en is seker die ander kosmaats,voel dieselfde. WELGEDAAN!!
Liza van der Merwe: Im so glad to belong to this group…My food has improved so much and i don’t make boring food anymore lol My husband very happy!!! Thank you for all the wonderful recipes
Jenny Marais sê: Mense ek wil net se hierdie is die interresantste en niceste group wat ek nog beleef het………julle maak my dae!!!!!!!! I just love u allllllll!!!!!!!!!
Nella Kootstra – Van my kant af wil ek net vir Rina Kleinhans en haar admin span baie , baie dankie se vir al die links wat altyd so vinnig deurgegee was die afgelope jaar. Op hierdie blog leer n mens nie net om kos te maak nie maar die aansporing om die elke dag se kos met liefde te benader. Moet ook tog nie die woord trots uitlaat nie. Ek vra al die lede om n gedagte met Rina en haar span te deel. Mag die jaar 2015 voorspoedig wees vir jou Rina enjou span. Liefde en Vreugde word jul toegewens. Goeie gesondheid ook. Vereers se ek goeienag. Gaan voort met die gedagtes asseblief.
Zelda Peters – Ek is maar net ‘n paar maande op die blad,maar ek het van die eerste dag,al welkom gevoel. Ek haal my hoed af,vir Rina & haar knap,behulpsame & vriendelike Admin. Laaste,maar verseker nie die minste nie,die wonderlike kosmaats,vir jul hulp,raad & veral die kostelike aanmerkings. Ek voel regtigwaar asof ek tussen vriende/inne is. My opregte wens,is dat die blad,van krag tot krag sal gaan & dat elkeen,se nuwe jaar vol seeninge & voorspoed sal wees. Mag ons sommer nog vir jare,so ‘n vrolike & opregte span wees!! GOD SEEN!! Soete nagrus,ieder & elk!
Adam Cloete Baie dankie vir die pragtige woorde Nella Kootstra en Zelda Peters. Dit is lekker om in die oggend die blad oop te maak en sulke positiewe kommentare te sien. Glo my Rina Kleinhans en ons admin wat haar help, moet regtig partymaal hare op ons tande hê om 41 000 plus lede te hanteer en te sien dat alles reg gaan op die blad. MAAR gelukkig maak die lede dit in die algemeen vir ons so maklik dat dit ‘n plesier is om hier te wees. DIT maak van Food Lover Recipes DIE beste blad van sy soort op FB…..en laat enige iemand nou met my wil stry…!!!!
Tanya Smith
Ek het gisteraand raad gevra oor jimmys sause. Binne 5 min was ek gehelp. Hierdie blad is absoluut tops met di beste mense. Ek hoort aan n paar ander kosblaaie ook en ek kan in alle eerlikheid se nie een kom naby foodlovers jie. Dankie aan Rina Kleinhans, Adam Cloete, Sonja Young en almal wat bydra om hierdie die beste blad ooit te maak. Ek sal absoluut verlore sonder julle wees
Rina Kleinhans – Ai Tanya Smith dit is so lekker om dit te hoor so op ‘n maandag oggend terwyl almal lekker vakansie hou en die admins nogsteeds hier is om te help, maar self die lede help met oorgawe, dit maak regtig die groep so spesiaal. Mooi dag vir julle almal en hou aan om hierdie groep so lekker kuier plek te maak
Tanya Smith – Kyk, vir my was dit die beste dag ooit toe ek op die blad afgekom het. Dis regtig die enigste rede hoekom ek nog op fb is. Doen so voort
Amelia Swanepoel – Ek stem saam. Die beste blad!
Sarah Rochelle Julius – Dis hoekom ek die blad so LOVE…
FeF Francois Gericke -Skitterende blad met puik mense.
Adam Cloete – Ai hoe warm klop die ou hart nou. Dankie Tania, dit is sulke waardering wat dit die moeite werd vir ons maak om te help om die blad aan die gang te hou en te help waar ons kan. Dit is nie altyd maklik, veral vir die admin lede wat saans diens doen, en partymaal tot diep in die nag soos Linda Venter, om hierdie liefdesdiens te doen EN hulle families gelukkig te hou nie. Baie dankie aan almal van julle wat ons so mooi help
Rita Damonse – Ek beaam …..Foodlovers is bo!….hier help almal mekaar en jy voel tuis en knoesig met al die opregte warmte wat hier uitstraal.
Tanya Smith Dis waar Rita.. Dit voel soos 1 groot familie
Thea Vd Merwe Schutte – Ek stem, Tanya!!! Almal is soooo hulpvaardig, mens kry 40 antwoorde sommer gou gou!!!
Ingrid Thomas
Ag ek moet se julle mense op Food Lovers is te oulik, as ‘n mens vra dan is daar altyd iemand wat hulp, moet net se baie dankie vir al julle moetie, julle is wonderlike mensies op die blad, maak nie saak hou groot of klein die probleem, altyd hulp en advies… Dankie en hou so voort met die blad…
Just have to say all the admin people and the Food lovers members are such a lovely bunch of people always someone out there to help, doesn;t matter how big or small the problem or what the questions are, there is always someone out there to help and advise, such a helpful, lovely bunch of people and I for one would like to thank each and everyone of you for your participation and help.
Dankie
Thank-you!!
Sonja Young Baie baie dankie Ingrid Thomas dis dierbaar van jou!! Rina Kleinhans, Linda Venter, Adam Cloete en ek probeer ons bes en so ook die ander mense wat oral deur help
Linda Venter Ai dit is darem maar lekker om sulke mooi briefies te lees….dit is regtig vir ons n groot plesier om julle te help…baie dankie vir die mooi woorde…..jy maak nou regtig my dag….xxx
Elsabe Otto -Se ok so!!!
Stella Cunningham – And so say all of us, thank you to all on the page.
Adam Cloete – Baie dankie Ingrid Thomas, hoe lekker warm word ek nou hier om die ou hart. Ons probeer maar hard om almal gelukkig te hou en dis altyd lekker om te sien dat die lede dit waardeer
Gideoni van der Merwe – Kan net sê, dit is ‘n puik blad van omgee vir mekaar. Julle is almal pragtige mense.
Rina Kleinhans – Baie baie dankie Ingrid Thomas en al die ander lede dit is lekker om te lees julle geniet die blad, ja die admins en lede is regtig besonders… die hele span… lede ingesluit maak hierdie groep fantasties.. duisend dankies!!!
Sharon Naude – Tell you they are AWESOME, best cooking page on FB.
Goeie naand. Ek het op blad geregistreer maar moes iets update voor ek kon aangaan. Ek het toe egter afgegaan en nou bly hy vir my n error uitgooi as ek n foto wil upload. Hoe nou gemaak?
Groete
Hanlie
Hallo Hanlie jy sal net resepte en foto’s kan laai as jy wel geregistreer is, as jy nie regkom nie, kan jy vir ons dit op die facebook groep laai en dan sit ons dit op die website. Baie baie dankie vir al jou moeite. Laat weet of jy regkom asb?
Hi Rina. Ek het geregistreer maar bly n WordPress Error uitgooi as ek foto wil oplaai. Sal maar op facebook groep sit. Dankie
Hello I refer to the roti recipe you have here @ http://foodloversrecipes.com/rotis/
The recipe wrongly gives credit to “Aunty fatima sydow”
In fact this recipe was copied from my facebook page: https://www.facebook.com/capemalaycooking/photos/a.199012873470981.43009.183695408336061/690012557704341/?type=3&theater
I would appreciate it if the credit can be changed to my name ASAP.
Thank you
Salwaa Smith
Cape Malay Cooking
I have change that for you and add the link, thanks for bringing to my attention, much appreciated.
Kind regards
Rina Kleinhans
Wil graag by Linda Venter of Marietha hoor hoe lank en teen watter temperatuur ek die Waterkloof Potbrood sou bak as ek dit in ‘n oond doen en nie op die kole?
Vriendelike groete!
Marlene ek sal dit op ons blad plaas,en hoop hulle antwoord jou gou gou, ek stel voor dat jy in die toekoms eerder die vrae op die facebook groep sit, dan gaan jy baie vinniger reaksie kry, hier mag dit dalk verlore raak. Baie bly jy geniet die blog… deel ook jou lekker resepte met ons asb? Ek sou die potbrood ongeveer ‘n uur in die oond bak soos enige ander groot brode, maar klop op die brood, wanneer hy hol klink is hy gaar. geniet dit.. Rina
ek het die amarula sjokolade koek gebak en kan hom regtig aanbeveel flatervry.
Well done Admins!
You can really be proud!
many lovely, yummy posts ahead for you
and thanks for all your efforts, it is greatly appreciated
dis nou een fantastiese blad die! dat n leek soos ek dit kan gebruik beteken baie!. baie geluk en baie dankie!
Baie geluk met hierdie pragtige blad. Dankie vir julle harde werk. Nou gaan ons darem lekker kook!! Whoohoo!!!!
Wow mal daaroor, pragtig stylvol en vol kleur en maklik om resepte te kry! Welgedaan Brin!
die blad is baie goed gedoen. kleurvol en met styl. gee mens die gevoel dat hier gekook gaan word.