BOEREWORS AND ONION QUICHE

boerewors quichetestedBOEREWORS AND ONION QUICHE

BOEREWORS AND ONION QUICHE
A delicious quiche made with onion, cheese and South Africa’s favourite sausage boerewors!
15 ml margarine
500 g boerewors
300 ml cheddar cheese, grated
200 ml cake flour
1 Onion, chopped
1 sachet KNORR Creamy Cheese Vegetable Bake
1 clove garlic, crushed
1 Handful of rocket
125 gram Stork Bake Margarine, softened
3 Eggs
1 cup Milk
1 cup Cream

Pastry:
In a bowl mix together 1 cup of cheese, flour, KNORR Creamy Cheese Vegetable Bake sachet contents and margarine until a soft dough forms.
Press into a large, greased pie dish or 2 small dishes.
Cook boerewors on the braai or under the grill then slice
In a pan fry onion and garlic in a little margarine, and allow the onion to caramelize slightly.
Arrange onion, boerewors and rocket on the base of the pie dish.
In a jug mix together the eggs, milk and cream, pour over filling.
Top with reserved cheese.
Bake in a preheated 180°C oven for about 1 hour 15 minutes or until quiche is firm in the centre.

Foto en resep geplaas deur Sylvia Scholtz

In die plek van Onion en garlic het ek bacon en mushrooms en pynappel saam gebraai. Verder het ek garlic marinade gebruik. Dit was baie lekker.




WILDSVLEIS-SALAMI

FLR BB be the first to give us a photo!!

WILDSVLEIS-SALAMI

BESTANDELE
2kg Wildsvleis, sonder Bene en senings, in 50-mm blokkies gesny
1.75kg Varkvleis, sonder Bene en senings, in 50-mm blokkies gesny
2 Knoffelhuisies, fyngemaak
20ml Sout
10ml Vars gemaalde swartpeper
10ml Salpeter
125ml Droë rooiwyn
750g Spek in 3mm blokkies gesny
Salami omhulsel, 50mm in deursnee

METODE
Meng vleisblokkies met al die geurmiddels, behalwe die wyn en spek.
Maal grof en voeg die wyn by. Meng liggies maar deeglik en maal nog ‘n keer. Voeg gesnyde spekblokkies by. Stop omhulsel baie styf en bind met tou vas. Laat twaalf uur hang om geur te trek en omhulsel te laat droog word.
Berook vier uur en hang tien dae lank op ‘n koel plek om droog te word.

Eben Maritz
(Met erkenning aan Ben Heystek)




RUSSIAN WORSIES

tested

RUSSIAN WORSIES

Pasta vleis:
320 g Beesvleis, geen vet.
30 g Beesvet, sagte vet (brisket vet die beste).
140 g Vark vleis, geen vet.
60 g Vark spek.
Show vleis:
275 g Vark vleis sonder senings.
275 g Vark rug spek (maak seker dis spek en nie vet nie)
Speserye:
1 en 1/3 tl fyn Koljander
1/2 tl fyn Neutmuskaat
1/10 tl Pimento (n Knippie)
1 en 1/2 tl Knoffel poeier
2 tl Wit peper
4 tl Karwy saad, fyn gemaal
1 en 1/2 tl Sout, ongejodeer (kosher of skottelgoedwasser sout)
3 tl Uie poeier.
1/2 tl Praque # 1 poeier.
1/3 kop Soya proteine- ongegeur
100 g Ys.
32-35 mm Vark derms.(Moenie die sintetiese derm gebruik nie)

SNY ALLE VLEIS IN 30 MM BLOKKIES, MAAR MOET NIE MENG NIE
1)Meng PASTA vleis saam en plaas in die vrieskas tot baie koud.
2)Meng SHOW vleis saam in ander bak en plaas in die vrieskas tot amper gevries.
3)Meng al die speserye en soya saam.
4)Meng die PASTA vleis, ys en speserye goed deur.
5)Maal die PASTA vleis mengsel 3 keer met jou 4,5 mm plaat, meng elke keergoed voor jy weer maal.
6)Maal die SHOW vleis deur jou 13 mm plaat. maak seker dis nie gevries nie,maar baie, baie koud.(Kan maar begin ys kristalle maak.)
7)Meng die 2 vleise baie goed.
8)Stop in derms, nie te styf nie.
9)Vleg die wors met 150 mm intervalle of so lank soos ju jou Russians soek. 10)Plaas oornag in die yskas om te set.
11)Hang volgende dag in jou oop roker teen 55 gr C tot derm droog is.
12)verhoog temperatuur tot 70 gr C enberook tot russian n binnetemperatuur van 68 gr C het.
13)Haal uit die roker engooi in n ysbad tot Russians heeltemal afgekoel het. 14)Verpak en vries

Resep geplaas deur Piet Pompies
Foto: Brineel Du Toit




VARKWORS

tested

VARKWORS

5 kg gemaalde varkvleis, maer en vetvleis gelykop verdeel
5 ml tiemie
5 ml salie
5 ml fyn neut
5 ml wonderpeper
5 ml foelie
12,5 ml fyngestampde koljander
20 g sout
30 g fyn peper
Meng dievleis met al die kriue.
Voeg n halfbottel rooiwyn by en meng deeglik
Stop die wors.
*** ek persoonlik sal eers my vleis en speserye meng, voor die maal proses [ eweredige verspreiding van kruie makliker.
Moenie die worsmengsel teveel knie nie, tekstuur raak styf
Werk met KOUE maar nie gevriesde vleis.
Ons braai eers die koljander voor fyn stamp – gee besonderse geur en smaak

Geplaas deur Rene Truter Wessels




VLAKVARKWORS

worstested

VLAKVARKWORS

BESTANDELE
20 kg vlakvark vleis in blokkies gesny
20 kg bees/skaap vleis met baie vet in blokkies gesny
100 gr suiker [ ek het bruin suiker gebruik]
80 gr Himalyian sout [pienk minearal sout]
40 gr fyn knoffel poeier. [ kon nie kry, toe gebruik Robinson’s se knoffel en kruie]
40 gr droee tiemie
40 gr droe roosmaryn [ ek het vervang met 60 gr vars roosmaryn]
40 gr sage
1 liter YS koue water
1 liter wit wyn

METODE
1. Die vleis MOET koud wees.
2. Meng goed deur.
3. Sit vir 2-3 ure in yskas.
4. Sit deur maler en stop in nr 24 derms.
5. Dit het baie lekker uitgekom, die kruie gee dit n baie aangename smaak.
TIP.
Laat die wors n dag rus voor jy pakkies maak.
Resep verwerk deur Rene Truter Wessels

 




BOERFONTEIN SE BOERWORS

tested

BOERFONTEIN SE BOERWORS

Amper weer tyd! Die wors het ekke gemaak vir my Kudu stal by die Biltongfees! Ek maak maar deur die jaar, bere gewoonlik die blokkies vleis en maak dan soos ek nodig kry. Maak al 30 jaar (daar gee ek ouderdom weg) my eie wors, gebruik net die beste vleis, nikse senings!

BOEREWORS
9 kg blokkies wild of vark en wild. Of bees en wild gemeng
2,5kg vet, blokkies gesny
4 e sout
3 e peper
6 e fyn koljander
2 e tiemie
1,5 t neut
1,5 t naeltjies
Half k mielieblom
4 kop gersaperde bruin brood
2 kop asyn
2 kop water
Halwe kop Worcestersous
Meng alles goed, behalwe vloeistof. Bedek en laat oornag in yskas staan om geur te ontwikkel. Voeg dan asyn, water en worcestersous by, meng goed. Maal en stop.

Frieda Greyling




WILD DROËWORS MET HOLSUM VIR DUN DERMS

WILD DROËWORS MET HOLSUM VIR DUN DERMS

BESTANDELE
5kg wildsvleis
1kg Holsum
250ml asyn
75g sout (5eetl)
25ml braaivleisspeserye
5ml naeltjies
10ml wit peper
5ml gerasperde neut
50ml koljander geskroei en gemaal

METODE
Sny vleis en Holsum in blokkies. Meng al die droë bestandele. Strooi jou vleisblokkies oop en sprinkel asyn oor. Strooi res van bestandele oor meng goed, maal en stop in dun derms.

*Greeff Heydenrych*

 




BOEREWORS

boereworstested

BOEREWORS

BESTANDELE
1½ kg gemaalde beesvleis
1½ kg gemaalde varkvleis
500 g. varkspek, grof gemaal of in klein blokkies gesny
50 ml. geskroei en gemaalde koljander
25 ml sout
5 ml peper
2 ml fyn naeltjies
2 ml fyn neut (nutmeg)
150 ml goeie asyn
150 ml Worsectersous
50 ml wonderpeper (allspice)
Derms.

METODE
Sny vleis en spek in blokkies, Meng vleise en spek Meng al die bestandele saam en meng goed in saam met die vleis. Laat staan vir ten minste 1 uur, Stop die wors.

Resep geplaas deur Rene van Oosten
Foto: Rene van Oosten




A BOERIE BUNNY CHOW

boerewors chowtested

A BOERIE BUNNY CHOW
Boerewors Bunny Chows with Tomato and Chilli Onion Relish
(Serves 6)
Boerewors (800 g to 1 kg – depending if you are feeding boys or girls)
6 crispy rolls (we used Italian rolls)
2 x 410 g cans chopped tomatoes
1 x can beans of your choice
3 big brown onions
Mrs.H.S.Ball’s Hot chutney
Worcester sauce
fresh garlic
fresh chilli or dried chili
beef stock
cooking or olive oil
salt and pepper
sugar

You can grill, braai or pan fry your wors until nearly cooked.
Chop into bite size bits and keep aside.
Slice the heads off the rolls and dig out the -breadiness- inside so that you have a shell.
Brush with olive oil or oooking oil inside and outside.
Chop onion coarsely.
Fry in hot pan in oil until translucent.
Add one fresh chili (with seeds if you like it hot/ without seeds if you like it mild) or
Add half teaspoon of dried chili and fry.
Add a chopped clove of garlic and fry with the onion.
Sprinkle a tablespoon of beef stock on top and mix into the onion mixture.
Add the cans of chopped tomatoes, the can of beans, a good slug of Mrs.H.S.Ball’s Hot chutney and Worcester sauce, some water and let it simmer.
Adds and black pepper to taste. Add a dash of sugar.
Simmer until nice and thick -if you want it more spicy add some Mrs.H.S.Ball’s Chilli.
Heat your oven to 180ºC.
Add cooked boerewors to tomato relish and heat through.
Taste – if it is lekker, scoop the mixture into the roll-shells, put the bread lid back on and bake for about 5 minutes until they are nice and crispy.
Resep geplaas deur Pieta van der Walt
Photo: Pieta van der Walt