YASMEEN’S MINI PIZZA’S
I was making pizzas for iftaar (breaking of the fast) today and just thought of sharing my simple pizza dough recipe. It’s very easy and yields either 3 large pizzas or around 4 trays of mini pizzas as I have done. So easy to make and freezer friendly. They can be baked straight out of the freezer, saving you time.
For the dough:-
1 sachet yeast
2 1/2 Tblsp of sugar
2 cups of lukewarm water
1 tsp of salt
3 Tablespoons of olive oil
5 cups of cake flour Continue reading
Category Archives: Vrieskas Resepte / Freezer Recipes
VEELSYDIGE TAMATIE EN UIE SMOOR
VEELSYDIGE TAMATIE EN UIE SMOOR
2 kg tamaties, in stukke gesny
500 gram gekapte uie
1 1/2 (een en ‘n half) koppie suiker
1 koppie asyn
1 gekapte soetrissie
2 teelepels fyn gekapte knoffel
peper en sout indien verlang
Kook alles saam vir 30 tot 40 min.
Continue reading
GEVRIESDE ETE IDEES
GEVRIESDE ETE IDEES
Amanda Theunissen
Ek kan maar net raad gee. Ek maak byvoorbeeld maalvleis gaar vir herderspastei, bobotie en spaghetti bolognaise. Dan vries ek dit so. Wanneer ek moet kosmaak rond ek net af deur mash te maak of deur eiermelkmengsel oor te gooi of spaghetti te kook. So spaar jy baie tyd voor stoof
Liezl Brandt:
Lasagne, bobotie, pasteie, worsrolletjies, pizza bombs.
Marika Bresler:
Dit is ‘n slim plan! My een vriendin maak ook altyd ‘n klomp maalvleis gaar. Net basies met uie in! Sy vries dit dan in porsies en haal uit om bv Spagetti Bolonaise, Chilli Con Carne, Kerrie mince vir Vetkoek of Jaffels, Lasagnge ens te maak! Jy kan nie glo hoe baie tyd sy spaar nie. En anders moet jy maar jou gaste ook betrek by die kosmakery!
Anneke Van Tonder:
Pasteie – hoender, wildsvleis, steak & kidney, ham met lekker dik kaassous, spinasie en fetta ens.
Maak vooraf, vries en bak net in die oond op die dag van ete of jy kan dit selfs voor die tyd bak en vries en dan net warm maak. Continue reading
RONELL SE HOENDERPASTEITJIES
RONELL SE HOENDERPASTEITJIES
Hoender witvleis of heel hoender wat jy moet vlok agterna. Kook hoender fyn met hoenderspeserye, sout, peper en aromat na smaak. Ek voeg so 3 groot geskilde aartappels by my hoender water in. Kook tot sag. Mash die aartappel in die hoender water (net genoeg om mash te maak). Meng die fyn hoender nou met die “mash” en nog bietjie water, anders is dit baie droog. Laat heeltemal afkoel.
JY KAN ENIGE GROENTES BYSIT AS JY WIL, MAAR EK WIL VLEIS EET SO EK GEBRUIK NET HOENDER MET AARTAPPEL. Continue reading
MARJ’S FRUIT LOAF
MARJ’S FRUIT LOAF
3 x Nutrific biscuits
200 gm muscovado sugar
200 gm xixed dried fruit
300 ml milk
1 jumbo egg beaten
225 gm self raising flour
Place the Nutrific biscuits, dried fruit & sugar in a large bowl. Pour in the milk, cover the bowl & leave to stand in a cool place overnight.
Grease a loaf tin, set oven to 180ºC
Add beaten egg and flour & mix well. Spoon into loaf tin and bake for 1hr. Leave in tin for 10 mins & turn out onto a rack to cool.
Lovely sliced and spread with butter. Freezes well.
Recipe posted by Marj Harper
Photo: Marj Harper
HEERLIKE KOFFIE-TYD ROOMKAASKOEK
HEERLIKE KOFFIE-TYD ROOMKAASKOEK
My kleindogter het hierdie heerlike “Coffee Cake” gister vir ons gemaak. Sy’s 11!
Bo-laag:
115 gram botter (koud – in klein blokkies gesny)
125 ml meel
125 ml bruin suiker
125 ml rof-gekapte neute (pekan)
Koek:
500 ml meel
10 ml bakpoeier
2.5 ml koeksoda
2.5 ml sout
125 gram botter (kamer temperatuur)
250 gram roomkaas (kamer temperatuur) (Philadelphia) Continue reading
HOENDERLEWER PATE
HOENDERLEWER PATE
Baie vinnig en eenvoudig!
500 g hoender lewertjies
1 koppie gekerfde ui
1 teelepel fyn knoffel
½ koppie botter, nie margarien nie
3 eetlepels brandewyn, opsioneel
½ koppie room
sout
peper
1 teelepel gemengde kruie Continue reading
WAYNE SE “BUTTERNUT” SOP MET VERSKIL
WAYNE SE “BUTTERNUT” SOP MET VERSKIL
Rina – hier is hy!!!
Vir die mrnse wat my ken, hulle weet ek is GLAD NIE ‘n sop liefhebber nie, maar hierdie sop het my gewen!
Om sake erger te maak, west die wat my ken dat ek kerrie poeier verpes in enige iets tensy dit ‘n kerrie is.
Ek moes laas weem vir my skool (ja – ek is ‘n onderwyser) sop maak vir die personeel. Hierdie was een van die soppe wat ek gemaak het. Ek het na baie resepte gekyk, en toe my eie ding gedoen.
My liquidizer het ‘n volume van 1.6 liter. Ek het elke keer ‘n teelepel Ina Paarman Chicken stock ingegooi saam met ‘n koppie water voor ek ‘geblend’ het.
Na ek alles ‘geblend’ het het ek nog ‘n teelepel elk neutmuskaat, komyn en koljander deurgemeng met die stick blender.
Ek vra om verskoning dat die resep in Engels is – maar my kollegas het my gevra vir die resep – en hulle is meesal Engels.
Butternut Soup (with an Asian Twist) Continue reading
CREAM OF MUSHROOM SOUP
CREAM OF MUSHROOM SOUP
2 x onions , grated, sliced or chunky the way you like it.
2 x 250 g mushrooms mixed or one type. Crush it, slice it or which ever way you prefer. I crush mine.
4 x tablespoons of cake flour
4 x chicken stock cubes
4 x cups water
2 x teaspoons crushed garlic. Fresh is better but the little tubs are just as great.
Milk approximately 2 or more cups milk. This depends in how thin or thick you want the soup. I prefer thick.
5 table spoonsbutter ( not Margarine)
Fry the onions until brown
Add the crushed Mushrooms Continue reading
ALBERT’S BLACK PEPPER SAUCE
ALBERT’S BLACK PEPPER SAUCE
2 x brown onion soup (Knorr)
1 tablespoon (15ml) crushed black pepper
1 tablespoon (15ml) whole peppercorns
250 ml cream
Mix the 2 packets of soup with 850 ml of lukewarm water.
Add the pepper and bring to a boil in a pot on the stove or a bowl in the microwave whisking every few seconds.
When it starts to boil turn down to slow simmer and let it simmer for about 8 minutes.
Stir in the cream and adjust thickness to your liking using Maizena slurry. (Maizena mixed with a little water)
Makes about 1 litre.
Recipe: Albert buitenhuis
Note: Hou dit vir so week in die yskas, waarna ons dit in 100 ml porsies vries, ontdooi in die mikrogolf en daar’s hy.