HOME MADE DATE BALLS – BAKE WITH ME

HOME MADE DATE BALLS – BAKE WITH ME
Hi everyone! 😃
Ek het hierdie video vir die pret gemaak en gedink ek wil dit met almal deel, ek hoop jy geniet dit saam met my!
My mom as been asking me to make some date balls for so long now, so I used the recipe – PETRO SE DADELBALLETJIES – from Food Lovers Recipes and it’s amazing!
http://www.foodloversrecipes.com/2016/09/petro-se-dadelballetjies/

Laat weet wat jy dink! Enjoy! 😊😊




HOW TO COOK A RIB OF BEEF

HOW TO COOK A RIB OF BEEF

Me and my Mum made a short video on how to cook a Rib of Beef, my first ever video edit, just for fun! Let me know if you find this in anyway useful inspired by Adam Perry

Posted by Matthew Hill on Sunday, 15 January 2017

Source and Video: Matthew Hill




VERSKIL TUSSEN KOUE EN WARM ROOK

VERSKIL TUSSEN KOUE EN WARM ROOK

https://web.facebook.com/groups/159180647564539/?_rdr

Die verskil…Tussen Koue rook…en Warm rook..??

Posted by Stefaans Blaauw on Sunday, 9 August 2015




VLEISLAND SE GEROOKTE SALAMI

13938254_10209765965456206_8321787071794850752_otested

VLEISLAND SE GEROOKTE SALAMI
Vir die van ons maters wat nie daai beroemde SALAMI-G van Spicetech kan in die hande kry nie..
Hier het ons nou gemaak, getoets, en geslaag…
VLEISLAND se Salami speserye, vir elke kombuis,
Sonder MSG, Sonder Potassium, sonder kleursel, en sonder al daai preserveer middels..
7.5 Kg wild of beesvleis
2.5 kg Bees Lyfvet of Brisketvet, of skaapstert
(10kg totaal )
6 eetlepels tafelsout
3 eetlepels Pienksout (red Cure)
1 eetlepel bruin suiker
2 eetlepel Growwe Swart peper
1 eetlepel fyn knoffel
1 eetlepel Paprika
1 eetlepel Rooi peper (Cayene Pepper)
1 teelepel salpeter of Askorbiensuur ( Kry sommer by die apteek)
1 teelepel anys
1/2 koppie droe rooiwyn
Maal die vleis sonder die vet, en vries dit, sny die vet in klein blokkie en vries apart.
Saag dan die gevriesde maalvleis in klein blokkies, en maal dit saam met die vet blokkies deur n 13mm sif..om dit te breek,
Meng al die speserye baie goed deur, en laat staan vir 12 ure in die yskas, of koelkamer. Maal dan alles weer deur die boerewors siffie, 4.5mm -6mm siffie, en stop in derms, of salami derms.laat le in die koelkamer vir nog 24 uur, en hang dan uit vir nog 24 uur om goed af te droog…
Rook dit dan met KOUE ROOK vir 8-12 ure. (sien nota)
Laat hang in n koel plek, om ryp te word vir so 5 dae, dan kan mens begin proe, en geniet
NOTA:
KOUE ROOK –  die rook temepatuur moet nie oor 28-30 grade celsius gaan nie..maw die vleis moet nooit war raak nie, die boere het n klein vuurmaakplek gehad waar kole gemaak word, en dan n pyp wat die rook na rookdrom vat
https://www.facebook.com/stefaans.blaauw/videos/g.513452495449713/10206645175518408/?type=2&theater

Resep en foto: Stefaans Blaauw se salami -Vleisland se speserye




SO MAAK MENS BOKKOMS SKOON

 

BOKKOMS

https://www.facebook.com/ptoppie2000/videos/994536610584163/

 

GIDEON LOUW

 

 




FOOD LOVERS KUIER BY GIDEON-SE DANKIE




LINDA SE WAATLEMOEN TOETS




VIDEO VAN LINDA SE MIELIEPAP




FOOD LOVERS MAAK KENNIS

So Maak Ons Kennis: Gideon se braai




ONS VIS GESELSIE OP IMPALA RADIO

Ons vis geselsie op Impala radio