BAKPOEIER VETKOEKIES/ POFFERTJIES

BAKPOEIER VETKOEKIES/ POFFERTJIES
2 koppies meel
4 teelepels bakpoeier
Halwe teelepel sout
3 teelepels botter / margarien
1 een en halwe koppies melk
Sif die droe bestandele
Sit botter/ margarien in en vryf tot broodkrummels
Roer die melk in.
Die deeg tekstuur is so taaierig.
Braai in olie.

Bron: Jacqueline Butt Bierman
Foto: Jacqueline Butt Bierman

Jacqueline Butt Bierman hulle gebruik slegs klim melk (Poeier melk)




VETKOEK A LA SASHA

VETKOEK A LA SASHA
1 t Sout,
1 t suiker,
3 t yeast/gis,
3 eiers,
10 koppies meelblom,
en ‘n halwe koppie louwater!

Los op die yeast en suiker in ‘n koppie lou water vir 15 minute. Sif die meelblom en sout saam.
Klits die 3 eiers.

Voeg die yeast oplossing en eiers by die meelblom en knie goed deur. Bedek dit goed toe met ryskombers.

Na die rys proses knie dit af. Maak bolletjies daarvan en laat dit staan vir verdere rys. Bak dit af met olie ( Canola olie is a gesonder alternatief) Geniet!

Foto en resep: Sasha-Leigh Al Donnay Juries




ZORANA SE VETKOEKE

ZORANA SE VETKOEKE
1 kg koekmeel
5 ml sout
1 pakkie droe gis
1 teel suiker
+- 250 ml louwarm water nie gekook nie
Meng als deur maak dan jou deeg bietjies bietjies klam met die lou warm water tot jy voel die deeg is kniebaar, knie goed deur en laat rys vir so halfuur op warm plek. Maak balle en bak in warm olie. Ek gebruik my deepfryer hy werk baie lekker olie word nie te warm nie.
Ps: Ek smeer my hande met botter as ek knie
Bron Zorana vd Berg
Foto Zorana vd Berg




JOHAN SE ONTBYT VETKOEKIES

johan se goeiemore vetkoektested

JOHAN SE ONTBYT VETKOEKIES
Goeie môre sy naam is vetkoek want hy word in vet gebraai anders is dit ń oliekoek
Vetkoek met bakpoeier
Een koppie meel
Een tee lepel bakpoeier
Een eier
Kwart tee lepel sout
Kwart koppie maas
Kwart koppie lou warm water
Meng alles goed saam
Laat rus terwyl jy wag vir die vet om te smelt en warm te raak
Skep met lepel en braai in diep vet tot goudbruin
Geniet dit
Foto en resep:  Johan Coetzee




TRACY’S DEEP FRYER VETKOEK

14563330_305901863130022_7216499491951396850_ntested

TRACY’S DEEP FRYER VETKOEK

Busy making vetkoek in my deep fryer.. so can only fry one at a time, but I will never change my recipe now

3 cups plain flour,
1 cup whole wheat flour,
1 pkt instant dry yeast,
1 tsp salt,
1 Tblspoon sugar,
1 egg lightly beaten and
1 cup of Luke warm milk.

I mixed all wet ingredients to dry and added about another cup of Luke warm water, depending on dough..knead and let stand for one hour

Recipe and photo: Tracy Milstein




JêMBLIK BROODJIES OF VETKOEK

jem-blik-broodjiestested

JêMBLIK BROODJIES OF VETKOEK
960 g koekmeel/broodmeel
10 ml Kitsgis (1 pakkie)
15 ml sout
5 ml suiker
15 ml wit asyn
30 ml olie
± 600 ml lou water
So maak mens:
Sif die droë saam. Meng die asyn by die water in, voeg die water (behalwe 100ml) by die meel. Begin knie en werk die olie bietjies-bietjies in deur jou knie hand geolie te hou.(Dit maak ook die knie werk makliker.) Indien die deeg te styf is, voeg van die 100ml oorblywende water eetlepels gewys by. Knie vir ongeveer 10 minute. Laat rys tot dubbel die volume, knie af en plaas vuis grote gedeeltes in die konfyt blikke. Laat weer rys tot effens bo die rand van die blik en bak in ‘n voorverhitte oond (180°c) vir 45 minute. Verwyder uit die blikke en koel af op draadrak.
Maak ook fantastiese vetkoek.
FOTO EN RESEP:  Albert Buitenhuis




VETKOEK FIT FOR THE QUEEN

vetkoek 1tested

VETKOEK FIT FOR THE QUEEN
3 cups cake flour
1 Tbsp sugar
2 tsp salt
7 g instant yeast
1/2 – 1 cup warm water
1,5 litres sunflower oil

Sif the flour into a bowl , add sugar , salt and yeast . Stir well to combine .
Make a well in the center and pour in warm water . Mix together to form smooth , stiff dough .
Knead for 5 minute , place in a well oiled bowl and allow to prove for about 30 minutes or until double .
Knead dough for 1 minute . Roll golf – ball size ( ek het myne uitgedruk en gesny in blokke ) and deep fry until golden

Photo: Petro Van Genderen
Ander foto’s:  Rina Kleinhans…. hierdie resep maak 7 groot vetkoeke en ongeveer 10 kleintjies, ek het ‘n eetl olie en ‘n eetl asyn in my deeg gesit. Sout minder gemaak na 1.5 teel




MIELIEMEEL EN UIE VETKOEKIES

mielie en uie vetkoekiestested

MIELIEMEEL EN UIE VETKOEKIES
1 koppie mieliemeel
1 koppie meel
1 teelepel sout
1 teelepel suiker
Knippie rooipeper
¾ koppie melk
1 eetlepel gerasperde ui
Sif droë bestanddele saam.
Klits eier en voeg melk by.
Roer by meelmengsel.
Voeg ui by en meng goed.
Drup lepelsvol in warm olie of diepvet en bak tot bruin
Wenk:
Gebruik gewone Mieliemeel en nie Braaipap nie
Resep verskaf en foto: Lizette Kapp




PETRO SE LEKKER VETKOEKE

13882406_1174363849252351_4434104629893317007_ntested

PETRO SE LEKKER VETKOEKE

750 ml ( 3 K ) koekmeel
5 ml sout
25 ml suiker
10 ml kitsgis
250 ml louwarm water
Olie vir diepbraai

Sif die koekmeelblom en sout saam .
Strooi die suiker en kitsgis oor en meng liggies deur .
Voeg die water by en meng tot gladde , loperig deeg . Bedek die mengsel met gesmeerde plastiek en laat op n warm plek rys tot dubbel die volume .  Knie af, vorm vetkoeke en braai in diep olie.

Foto: Petro van Genderen




VETKOEK IN ELEKTRIESE BRAAIPAN

vetkoek braaipanvetkoek braaipan 2tested

VETKOEK IN ELEKTRIESE BRAAIPAN

My fat cakes tonight in frying pan got recipe from page will never make it any other way pkt shop dough pour oil in frying pan 1/2 filled with oil heat on 3 roll dough place in heated oil put lid on and fry they come out  … divine enjoy

1 pak gekoopte vetkoek deeg
genoeg kook olie
elektriese braaipan

Maak die elektriese braaipan half met olie en sit die stelling op 3… laat olie warm word… rol die deeg in balle en plaas in die warm olie.  Sit die deksel op en braai  omtrent 8 minute elke kant .. hulle draai self om of jy kan hulle help…hulle is heerlik glo my jy sal dit altyd so maak

Nota:  Al die vetkoek is gelyk gaar.. 🙂

Fotos:  Pearl Willows