NELLA SE VINAIGRETTE

Vinaigrettetested
NELLA SE VINAIGRETTE

Eie weergawe. Aangepaste resep
2 sprietuie
1 knoffelhuisie
1/4 k asyn
gemenge speserye het van ltaliaanse speserye gebruik gemaak.
1/4 t sout
1 t heelmostertkorrels,
varsgemaalde swartpepper,
1/4 rooi
en 1/4 greenpper fyngekap
en n t suiker als gemeng

Als gemeng en in yskas geplaas vir more se gebruik.
Bron – Nella Kootstra




HOMEMADE SALAD DRESSING

aarbei slaai benhet
HOMEMADE SALAD DRESSING

Here’s how to make a great home-made salad dressing:
Ingredients:
½ glass jam jar of cold extraction extra virgin olive oil
2 tablespoons balsamic vinegar
½ cup chopped basil, marjoram, thyme, and parseley
3-5 cloves fresh chopped garlic
5 calamata olives – chopped
5 slices of sundried tomatoes – chopped
1 teaspoon dry mustard powder
1 teaspoon Himalayan salt
Method:
Mix all together in jam jar and shake well. Do not store in the fridge.
This home-made salad dressing is simply wonderful on baked potatoes, chopped mixed
salads, or mixed into a brown basmati rice salad. Don’t be shy to slather it liberally over
your vegetarian pasta dishes. To make a delicious creamy dressing for a potato salad or
coleslaw, mash it up with tahini or avocado.
Tips
Organic products from farmers’ markets, or home-made products are always best if
you can find them and afford them.
Balsamic vinegar: look for brands that do not contain caramel colouring or
preservatives.
If you can’t find fresh herbs, dried will do.
Your home-made salad dressing might settle since the recipe contains no stabilisers.
If you want plain flavoured oil – take from the top, but for a real treat, dig down to the
delicious goodies resting on the bottom!
The salad dressing can be topped up with olive oil and vinegar and with any other of
the basic ingredients to taste
Resep ingestuur deur Ilze Zimmerman Burger.




VERSKEIDENHEID SLAAISOUSE

VERSKEIDENHEID SLAAISOUSE
Gebruik die basis sous en voeg een van die volgende by:
Basiese Slaaisous:
250 ml suiker
250 ml asyn
250 ml slaaiolie

Sous:
200 ml bruinsuiker
200 ml druiweasyn
175 ml olie
10 ml mosterdpoeier
sout en swartpeper
uieringe en soetrissierepies
Suurlemoen sap en skil


Slaaisous met heuning
125 olyfolie
30 ml sojasous
45 ml suurlemoensap
30 ml heuning
vars gemaalde peper na smaak

Slaaisous met jogurt
1 knoffelhuisie, gekneus
sout na smaak
30 ml olyfolie
15 ml vars suurlemoensap;
175 ml natuurlike jogurt
1 ml mosterdpoeier;
3 ml gedroogde, gemengde kruie
gemaalde swartpeper

Slaaisous met suurroom
30 ml mayonnaise
60 ml suurroom
sout en vars gemaalde swartpeper
15 ml komynsaad, gerooster (opsioneel)

Gemmer mayonnaise
200 ml mayonnaise
200 ml suurroom
1 suurlemoenskil, gerasper
30 ml suurlemoensap;
10 ml heuning
1 stukkie gemmerwortel, geskil en gerasper
sout en peper na smaak

Slaaisous met dille
250 ml Bulgaarse jogurt
125 ml laevet-mayonnaise
25 ml droë dille

Franse slaaisous
2 eetlepels wynasyn
sout en peper
strooisuiker
6 eetlepels, slaaiolie

Slaaisous met karwysaad
100 ml olie
75 ml koue water
75 ml suurlemoensap
45 ml sagte bruinsuiker
5 ml sout na smaak
8 ml karwysaad

Slaaisous met gemmer
5 ml suiker
2,5 ml vars gemmer (gerasper)
62,5 ml suurlemoensap1 knoffelhuisie (gekneus)
12,5 ml vars kruisement (gekap)

Slaaisous met kerrie
125 ml sonneblomolie10ml suurlemoensap
5 ml kerriepoeier + ½ t borrie
5 ml sojasous of ‘worcester’ sous
10 ml heuning

Slaaisous met sojasous
50 ml suiker
50 ml asyn
50 ml blatjang
4 ml matige kerriepoeier
100 ml sonneblomolie
10 ml sojasous.

Slaaisous met lemoenskil
100 ml natuurlike jogurt
100 ml mayonnaise
1 ml gerasperde lemoenskil
5 ml heuning
sout en peper

HEUNING SLAAISOUS
100 ml heuning
60 ml suurlemoensap
50 ml lemoensap1 lemoen se skil (fyn gerasper)
45 ml sonneblomolie
20 ml wit wynasyn
5 ml mosterdpoeier
knippie sout
knippie vars gemaalde swartpeper

Slaaisous met koljander
300 ml sonneblomolie
125 ml suurlemoensap
60 ml sojasous
10 ml heuning
3 knoffelhuisies, fyngedruk
30 ml medium–droë sjerrie
60 ml geroosterde sesamsaad
60 ml koljanderblare
‘n bietjie fyngerasperde suurlemoenskil

Slaaisous mer pynappelsap
5 ml gerasperde suurlemoenskil
60 ml gedreineerde pynappelsap
30 ml olie varsgemaalde swartpeper

Slaaisous met mosterd
1 knoffelhuisie, fyngedruk
15 ml heuning
15 ml heelkorrelmosterd
25 ml suurlemoensap
60ml olyfolie

Slaaisous met peperwortel
125 ml mayonnaise
30 ml asyn
5 ml peperwortel (horse-radish)
3 ml Tabasco-sous
5 ml sout varsgemaalde swartpeper

GROENSLAAISOUS:
150 ml gewone jogurt
1 huisie knoffel (fyn gemaak)
sout en peper na smaak
3 ml aangemaakte mosterd
25 ml gerasperde ui
50 ml gekapte pietersielie
25 ml vars suurlemoensap
25  ml agurkies (fyngekap)

Slaaisous met feta
125 ml olyfolie
125 ml asyn
knippie suiker
5 ml gedroogde orego
sout en swartpeper
50 ml groen peperkorrels
10 ml verkrummelde Fetakaas vars
gekapte pietersielie.

BASILIEKRUID-VINAIGRETTE:
½ knoffelhuisie gekneus
45 ml gekapte dennepitte
‘n handvol vars basiliekruidblare, geskeur
90 ml olyfolie
45 ml balsamiese asynsout en varsgemaalde swartpeper na smaak

Slaaisous met lemoensap
90 ml olie
30 ml suurlemoensap
60 ml lemoensap
5 ml heuning
2,5 ml sout

Geplaas deur Ilze Zimmerman Burger




ZURI SE HEERLIKE FRANSE SLAAISOUS

 

Franse slaaisoustested
ZURI SE HEERLIKE FRANSE SLAAISOUS

Ek word moeg vir gewone slaaisouse, of dit nou my eie vinaigrette is en of dit uit botteltjies kom. In Frankryk ‘n paar jaar gelede het ons hierdie tipe slaaisous byna oral op slaai gekry, en dit was heerlik. Ek het dit tuis probeer namaak, en dis miskien nie presies dieselfde nie, maar dis baie lekker. Proe net goed: dit moet ‘n “tang” hê! Nie te soet nie, nie te suur nie — pas maar die suurlemoen en die suiker aan.
30 ml vars suurlemoensap (nie asyn nie)
15 ml strooisuiker (dit los makliker op as gewone suiker)
Knippie seesout soos Maldon
1 ruim teelepel gladde Dijon-mosterd
Ongeveer 1/4 koppie vars room (so 65 ml)
Goeie knippie growwe swart peper

Klits alles saam, en laat staan ‘n rukkie. Die sous sal effens verdik. Maak seker die suiker is opgelos, en proe vir daardie pikante smaak.
BRON – Zuri Roos




TUISGEMAAKTE MAYONNAISE

 

tuisgemaakte mayo bernadenetested

 Kry jou stick blender reg en n houer wat smal genoeg is dat dit mooi tot onder pas. Nou;

1eier
3 eetl suurlemoensap of asyn
1teel mosterd
1 kop olie – ek gebruik canola
sout en peper/ knoffel/ kruie na smaak.

Gooi in die volgorde in di houer.
Druk nou jou stick blender tot op die bodem.

Begin blitz totdat daar so mooi skuimpie bo op le. Bring dan jou menger stadig op boontoe totdat jy sien dit is lekker dik en goed gemeng.

Die resep neem langer om te lees as om dit te maak.

Ek is seker daar gaan vanaand n paar pogings op die tafel wees.

Foto en resep:  Bernadene Daniell Prinsloo




RANCH DRESSING AND DIP MIX

RANCH DRESSING AND DIP MIX
It’s delicious served with fresh veggies or drizzled over greens.

2 tablespoons plus 2 teaspoons dried minced onion
1 tablespoon dried parsley flakes
2-1/2 teaspoons paprika
2 teaspoons sugar
2 teaspoons salt
2 teaspoons pepper
1-1/2 teaspoons garlic powder
ADDITIONAL INGREDIENTS FOR DRESSING:
1 cup mayonnaise
1 cup buttermilk
ADDITIONAL INGREDIENTS FOR DIP:
1 cup (8 ounces) sour cream
Directions
In a small bowl, combine the first seven ingredients. Store in an airtight container in a cool dry place for up to 1 year.
To prepare dressing: In a bowl, combine 1 tablespoon mix with mayonnaise and buttermilk; refrigerate. Yield: 2 cups.
To prepare dip: In a bowl, combine 1 tablespoon mix and sour cream; refrigerate for at least 1 hour before serving. Yield: 1 cup.
Posted: Amanda Conradie




HOMEMADE CONDENSMILK

homemade condensmilktested
HOMEMADE CONDENSMILK

Morning – so I made my first batch of home-made condensmilk and it wasn’t so hard!!
1 1/2 cups full-cream milk;
1/2 cup granulated sugar – simmer together +- 45min, stirring every 15 minutes.
Add tbsp butter en 1/2 tsp vanilla – Voila!!!

Recipe and picture: Twané Jansen




GRIEKSE SLAAISOUS RESEPTE

 

FLR BB be the first to give us a photo!!

Anita Mc Donald

Wie het asb vir my n lekker Griekse slaaisous resep?

Elize Swart Olie, asyn en speserye. Een eetlepetl van alles. En verdubbel soos nodig. Jy kan ook ‘n klein bietjie mayonnaise byvoeg en suiker na smaak

Adam Cloete Ek maak nooit vooraf ‘n sous vir ‘n Griekse slaai nie. Ek strooi eers die sout en peper (gewoonlik swart peper, as almal dit mag eet) oor die slaai, dan bietjie fyn knoffel, dan bietjie asyn (verkieslik rooi wynasyn) en dan bietjie olyfolie en meng dan die spul deurmekaar. Dit is soos die Grieke by wie ek leer kook het, dit gemaak het.

Marius de Beer Griekse GI Low slaaisous. Sny twee tamaties in dun skywe en n halwe komkommer. strooi sout oor soos vir slaai. Nie te min nie en nie te veel nie. Laat staan sowat n uur en en gooi die sous wat gevorm het af. Meng nou sous met griekse yoghurt tot so dik as wat jy dit wil hê. Jy kan ook bietjie suurlemoensap byvoeg. Gebruik ook sommer as n lekker doopsous.

Anita Mc Donald Ek het nou n sousie gekry, presies dieselfde as wat jy gebruik om Avokadopeer in te le. Probeer dit gerus.




AVO-ZIKI SLAAISOUS


AVO-ZIKI SLAAISOUS

1 ryp avokadopeer
2 E olyf- of sonneblomolie
¼ koppie gerasperde komkommer
Sap van een vars suurlemoen
1 huisie knoffel, fyngemaak
Sout en swart peper na smaak
1 tpl vars dille, gekap
Griekse joghurt (opsioneel)
Meng al die bestanddele met die hand of met ‘n voedselverwerker. Jy kan ‘n bietjie Griekse joghurt byvoeg, indien verkies.

Resep:  Mev. Papadakis




MOSTERD SLAAISOUS VIR AARTAPPELS

tested
MOSTERD SLAAISOUS VIR AARTAPPELS

1 koppie asyn(ek gebruik wit)
1 koppie water
3/4 koppie suiker
1 teelepel mostert – ek hou daarvan om heelkorrel mostert te gebruik.
1 eier
2eetlepels maizena
Sout en peper
Room
Klits eier – met asyn, suiker, en 3/4 van water met sout en peper
Bring tot kookpunt
Haal af van hitte en roer maizena gemeng met res van water by. Voeg mostert by. Laat weer tot kookpunt kom. Laat effe afkoel en voeg room by. Ek sit sommer halwe houertjie by.
Gooi warm sous oor warm gekookte blokkies aartappel. Laat afkoel. Geniet.

Marieta van Bladeren