1

TEN SALAD DRESSINGS


TEN SALAD DRESSINGS
1 cup extra virgin olive oil
1/2 cup any vinegar, lemon or lime juice
1/2 cup honey, maple syrup, or jelly
1 heaping Tablespoon Dijon mustard
1 heaping Tablespoon any fresh herb (optional)
a sprinkle or two sea salt and freshly ground pepper

Simply decide which ingredients you’d like to use and then measure everything into a Mason jar and shake vigorously until combined. Your personalized dressing will stay fresh in your refrigerator for several weeks, if it lasts that long.

Variation

1. Sherry Maple: sherry vinegar and maple syrup

2. Fennel Balsamic: balsamic vinegar, honey and ground fennel seed

3. Raspberry: red wine vinegar and raspberry jelly

4. Italian: red wine vinegar, no sweetener, minced garlic, oregano and thyme

5. Caesar: lemon juice, no sweetener, 1/2 cup of Parmesan cheese, 1 tablespoon of minced garlic, 1 tablespoon of Worcestershire sauce

6. Caribbean: lime zest and juice, honey and shredded coconut

7. Southwestern: lime zest and juice, honey, cilantro and hot sauce

8. Vanilla: white wine vinegar, honey and pure vanilla extract

9. Goat Cheese: 1 small 5 oz log of goat cheese, 1/4 cup of white wine vinegar, 1/2 cup of olive oil, 1 tablespoon of honey, and sprinkle or two of salt and pepper, puréed smooth

10. Tomato: 1 large ripe local tomato puréed with the zest and juice of 2 lemons and 1/2 cup of olive oil, seasoned with salt and pepper

SOURCE: Chef Michael Smith




SALAD DRESSING


SALAD DRESSING
¼ cup Balsamic vinegar (I used white wine vinegar)
½ cup Extra Virgin olive oil
½ tea spoon garlic, crushed
½ table spoon honey
Place all ingredients together in a bowl and whisk until combined. Or Place in a jar or bottle and shake.
I added 1 tablespoon Dijon Mustard.
Give a good shake and use.  Keep in the fridge.
Recipe posted by Melissa Ann Vermeulen
Photo: Melissa Ann Vermeulen




ANN’S SALAD DRESSING


ANN’S SALAD DRESSING
1 packet parsley
1 packet spring onion
4 eggs
1/2 tablespoon garlic
10 tablespoons sugar
Mixed herbs fresh ones
3 cups oil
1 cup white vinegar
1 tablespoon salt
Mix all together in blender.
Bottle and put in fridge.

Recepe: Catherine Ann Keller




SOUS VIR AARTAPPELSLAAI


SOUS VIR AARTAPPELSLAAI
175 ml suiker
250 ml room
2 eiers, geklits
10 ml mosterdpoeier
knippie sout
75 ml asyn
35 ml mielieblom

Kook die suiker en room oor lae hitte totdat suiker opgelos het. Roer gereeld.
Meng eiers, mosterd, sout, asyn en mielieblom saam. Voeg eiermengsel by suikermengsel. Roer goed. Kook oor lae hitte tot gaar. Gooi die warm sous oor aartappelslaai.
Foto: Frances Smith




CHAKALAKA PASTA SLAAI


CHAKALAKA PASTA SLAAI
Ek het ‘n pak skroefnoedels gekook en afgekoel.
Gemeng met:
1 blik ‘mild & spicy’ chakalaka
1 blik baked beans
½ koppie mayonnaise
3 eetlepels goue stroop

Bedien as ‘n slaai.
Resep: Malcolm Wilson




ZOETZUUR


ZOETZUUR
500 ml azijn
300 gr suiker

Doe dit samen in een pan en laat het een minuut of 5 koken. Aflaten koelen en in een fles in de koelkast zetten.
Ik gebruik het om komkommers, salade aan te maken.
Foto: Annet Geelhoed




RANCH DRESSING WITH DILL


RANCH DRESSING WITH DILL
1/2 cup mayonnaise
1/2 cup sour cream
1/2 cup way
3/4 – 1 teaspoon dried dill weed
1/2 teaspoon dried parsley
1/2 teaspoon dried chives
1/4 teaspoon onion powder
1/2 teaspoon garlic powder
1/4 teaspoon fine sea salt
1/8 teaspoon finely cracked pepper
freshly squeezed lemon juice to taste approximately 1-3 teaspoons, adjust to taste

Whisk together the mayo, sour cream and milk until smooth. Add the spices and whisk until combined. Add the lemon and whisk again. Pour into a jar and chill in the refrigerator until ready to serve. This dressing will keep nicely in the refrigerator for up to a week.
Recipe posted by Elize de Kock




SLAAISOUS VIR SLAAI VIR TWEE


SLAAISOUS VIR SLAAI VIR TWEE
Oorskiet braaivleis, slaai met korrel mosterd, lemmetjie & heuning sousie.
2 eetlepels olyf olie
1 eetlepel heuning
1 eetlepel lemmetjiesap
1 eetlepel rys asyn
1 teelepel korrel mosterd
¼ teelepel suurlemoen en swart pepper spesery (Ina Paarman)

Meng goed en drup oor slaai.
Slaai bestanddele na smaak. Ek het blaarslaai, wortel, komkommer, sprietuitjies, tamatie en seldery gebruik saam met stukkies rump steak.
Resep en foto: Elsabie Templeton




HEUNING, MOSTERD EN AVOKADO OLIE SLAAISOUS


HEUNING, MOSTERD EN AVOKADO OLIE SLAAISOUS
Laat middag braai met vark tjoppies, boerewors, pap en sous en slaai. Wat ek wel wil deel is die slaaisous.
1 eetlepel heuning
1 teelepel korrel mosterd
1 teelepel Dijon mosterd
1 eetlepel Steers mosterd sous
2 eetlepels avokado olie (suurlemoen geur)
2 eetlepels olyf olie
2 eetlepels rys asyn (sushi asyn)

Gooi alles in klein botteltjie met skroef deksel en skud goed. Hou in yskas tot benodig maar gebruik binne ‘n week.
Foto en resep: Elsabie Templeton




ANNELIZE SE SLAAISOUS

ANNELIZE SE SLAAISOUS
(hier gooi ek baie meer suiker in, want ek hou van soet slaaisous)
4 eiers
1 koppie asyn
4 koppies olie
1 teelepel sout
10 teelepels suiker, of suiker na smaak (ek gooi baie in ½ koppie)
8 teelepels kruie of gemengde kruie na smaak
6 teelepels knoffel of 4 knoffelhuisies
pietersielie na smaak
6 teelepels mosterdpoeier
grasuitjies

Klits eiers baie goed.
Voeg asyn stadig by terwyl vinnig geklits word.
Voeg olie in dun straaltjies by en klits aanhoudend
Voeg droë bestanddele by en meng goed.
Klop pietersielie, uitjies en knoffel by en versap.
Bêre in toe houer in yskas en gebruik soos nodig.
Hou baie lank in yskas, maar kan halveer word! Ek gooi sommer meer as 1 koppie suiker en meer mosterd in!
Resep: Annelize Smit