SAPPIGE SKAAPBOUD

 
SAPPIGE SKAAPBOUD
Vir Agrilla Pot gebruikers
1 middelmatige ontbeende skaapboud
½ pakkie versnipperde spek
vars knoffel na smaak
Pietersielie
Paprika
Tiemie
Sout & Peper
10 klein Aartappels

Meng spek, knoffel en pietersielie.
Stop boud eweredig met mengsel.
Plaas boud in Large Roaster of Large Gourmet Roaster (afhangende die grote).
Gooi paprika en tiemie oor boud.
Plaas bak met deksel in oond teen 180C vir 1 uur lank.
Haal bak uit oond na 1 uur en plaas aartappels rondom boud.
Gooi sout & peper oor aartappels en boud.
Onthou om matig met sout te werk met betrekking tot die boud aangesien die spek alreeds soutsmaak aan boud gee,
Plaas terug in oond vir 1&1/2 ure.
Indien boud en aartappels bleek voorkom, hou oond op 180C, haal deksel af en hou in oond vir nog 15 tot 20 minute.




LAMB-BEEF-PORK STEW

LAMB-BEEF-PORK STEW
(Serves 4)
4 -6 lamb/beef/pork chops
1 large onion, chopped
1 red capsicum, sliced
1 green capsicum, sliced
5 medium potatoes, sliced
3 rashers bacon, sliced
1 jar Bolognaise sauce
5 cloves garlic, whole
4 carrots, sliced
1pkt Mushroom soup powder
250 ml tasty grated cheddar cheese
Salt & pepper to taste

METHOD
Sprinkle a tablespoon of the Soup powder in the bottom of the X/L Bowl. Then the Sliced Potatoes. Again a tablespoon Soup powder. Then the red and green capsicums, half of the bacon and the onion. Sprinkle soup powder. Then the sliced carrots and the garlic cloves. The rest of the soup powder, if any left Last the Meat and the other half of the bacon. Pour the Bolognaise sauce over and add the grated cheese. Cover the bowl and put in the oven. Switch the oven on at 160 C and bake for 90 minutes or until done.

Resep: Carol Elliott Claassen




GROOTFONTEIN TJOPS

2015-08-27-grootfonteintjopstested

GROOTFONTEIN TJOPS
5 varktjops (Kan skaap ook gebruik)
5 dik skywe ui
5 dun skywe suurlemoen
75 ml bruinsuiker
75 ml worcestersous
10 ml lemoensap
5 ml sout en peper

Plaas die tjops in ‘n oondvaste bak met ‘n deksel. Sit op elke tjop ‘n uie skyf en bo-op die uie, die skyf suurlemoen. Meng die res van die bestandele en gooi oor die tjops. Sit die deksel op en bak 1 ½ -2 ure by 180°C tot lekker sag en gaar.  Haal die deksel af sodat die tjoppies bietjie kleur kan kry.

Resep: Sus Retha/Rina Kleinhans
FLR PHOTO: Hennie van Deventer

 




ROASTED LAMB SHOULDER

2015-10-18-roastedlambshouldertested

ROASTED LAMB SHOULDER
Boned shoulder of Lamb  (about 750gr)
3 garlic cloves, peeled and minced
1 tablespoon olive oil
coarse sea salt
Pepper to tast
1 sprig rosemary, leaves removed

Preheat oven to 220°C.
Put the garlic and rosemary in a small bowl with olive oil.
Take a sharp knife and make small slits in lamb in several places.
Rub galric mixture over lamb, and push into the small slits.
Sprinkle roast with coarse salt and roast for 30 minutes
Let stand for about 15 minutes before carving.
Picture:  Maryna Kruger




SKAAPVLEISBREDIE MET RYS EN GROENTE

SKAAPVLEISBREDIE MET RYS EN GROENTE
1 kg vet skaapvleis
750 ml water
180 ml rou rys
500 ml ryp tamaties, geskil en gesny
750 ml aartappels geskil en gesny
Sout, peper en suiker na smaak
Ekstra water

Kook die vleis in 750ml water vir ongeveer 1 uur tot amper sag.
Kook die rys en spoel goed af. Hou eenkant
Gooi die sous van die vleis af en voeg genoeg water by om 500 ml te maak.
Plaas die tamaties, rys en aartappels op die vleis
Strooi sout, peper en suiker oor
Gooi vleissous oor
Sit die deksel styf op (ek gebruik my drukkoker) en stoom gaar oor lae hitte. Stoom stadig vir 45-60 min lank… MOENIE HAASTIG WEES NIE..
Hierdie dis vries baie goed.. ek maak dit sommer dubbel .
RESEP: Wilma Josey Venter