PLAASVERVANGER VIR KLAPPERMELK

 

substitute2

jy kan droee klapper gebruik, 1 k klapper, 2 k kookwater. Laat staan tot water heeltemal koud is, vyf deur ‘n sif. As jy klappermelk in ‘n blikkie koop, kyk uit vir die klapper room, dit is dikker Die.Thai kerriepasta het klaar rissies, knoffel en gemmer in.
Martie Fourie Moolman




Emergency Ingredient Substitutions for Baking

 

substitute2

Allspice – 1 teaspoon
1/2 teaspoon cinnamon plus 1/2 teaspoon ground cloves.

Baking Powder – 1 teaspoon
1/3 tsp. baking soda plus 1/2 tsp. cream of tartar or
1/4 teaspoon baking soda plus 1/2 cup yogurt or buttermilk (decrease liquid in recipe by 1/2 cup)

Bread Crumbs (Dry) -1 cup
3 slices of bread, crumbled.

Butter – 1 cup
1 cup of regular margarine or
1 cup of vegetable shortening (for baking) or
1 cup of oil (but only if melted butter is called for)

BUTTERMILK- 1 cup
1 tablespoon of lemon juice or vinegar plus enough regular milk to make 1 cup (let sit for 5 minutes)

Cream / Half and Half – 1 cup
7/8th of a cup of whole milk plus 1/2 tablespoon of butter or
3 tablespoons of oil, plus enough milk for 1 cup or
1 cup of evaporated milk

Cocoa – 1/4th cup
1 ounce (square) chocolate (decrease butter/oil in recipe by 1/2 a tablespoon)

Condensed Milk – 1 cup
Heat 1/3 cup of evaporated milk, 3/4 cup of sugar, and 2 tablespoons of butter until dissolved.

Cornstarch (for thickening)- 1 tablespoon
2 tablespoons of flour (must cook for at least 3 minutes longer to thicken)

Egg – 1 whole egg
1/4th cup of egg beaters or
2 tablespoons of mayonnaise (for baking batters only)

Flour (All-Purpose) – 1 cup
1/2 cup whole wheat flour plus 1/2 cup of all purpose flour (don’t substitute more than 1/2 the flour)
The following alternatives require more leavening, so add 2 1/2 teaspoons of baking powder per cup of flour. Also recommended, use buttermilk and 1/2 a teaspoon of baking soda instead of milk to decrease heaviness.
3/4 cup rice flour or
1 1/2 cups of oat flour or
1 1/4 cups of rye flour or
5/8 cup of potato starch flour or
1 cup rolled oats or
1 cup fine cornmeal

Sugar (Powdered) – 1 cup
3/4 cup of granulated sugar

Sugar (White) -1 cup
1 cup of firmly packed brown sugar or
1 3/4 cups confectioner’s sugar (not for baking) or
3/4 cup maple syrup (reduce liquid in recipe by 3 tablespoons)

Whole Milk- 1 cup
1 cup buttermilk plus 1/2 teaspoon of baking soda (if baking, reduce baking powder by 2 teaspoons) or
1/4 cup nonfat dry milk , 7/8 cup of water, and 2 teaspoons of butter

Plain Yogurt- 1 cup
1 cup buttermilk or
1 cup cottage cheese (blended smooth) or
1 cup sour cream

Rene Truter Wessels

 




OM ASYN TE VERVANG IN ‘N RESEP

FLR BB with Heart
If you require ¼ cup white vinegar for baking, you can replace it with
⅓ cup of freshly squeezed lemon juice or ¼ cup of apple cider vinegar.




PETRA SE TUISGEMAAKTE ROOM

tested

PETRA SE TUISGEMAAKTE ROOM
(moe mooooe mooooooe)
250 gram botter dis 1 en 1/2 koppie SAGTE BOTTER MAAR NIE GESMELT NIE GROOT SEBLIEF!
3/4 koppie strooisuiker
1 teelepel gelatien
1/4 koppie warm water
1/2 teelepel kremetart
1/4 koppie koue kraan water

Meng die gelatien met 1/4 koppie warm water tot dit gesmelt het, hou eenkant om af te koel, sommer kamertemperatuur.
Gooi die sagte botter en strooisuiker bymekaar en klits die lewendige helle uit dit totdat dit wit of naastenby wit is. Ek het elektriese klitser gebruik.
Gooi baie stadig die koel gelatien mengsel by en meng nog.
Vat nou die 1/4 koppie koue water en gooi 1/2 teelepel kremetart by en meng tot alles fluffy is.
Proe bietjie en laat weet.

HIERDIE ROOM KAN JY VRIES OOK. Sit dit in die yskas en as jy dit die volgende dag gebruik, laat dit maar eers so rukkie buite die yskas staan sodat dit lekker smeerbaar raak soos toe jy dit geklits het.
Weet julle wat is lekker. Daai sagte rolls wat mens koop, nie die bros ene nie, die sagte rolls, hamburger or hotdog rolls. Sny hom oop, geen botter, en sit dan die room daarop met dollop konfyt bo-op. Sif versiersuiker bo op en jy het die lekkerste dounut ooit. Baie gewild hier in Oz en almal is GEK DAAROOR !!!!! Ek BELOWE !! hehe
Petra Pretorius
Vat nou Petra se tuisgemaakte room, kry sagte broodrolletjies, nie die crispy ones nie, daai sagtes wat hulle vir hotdogs gebruik, sny dit oop, spuit of smeer die room binne .. sit bietjie konfyt bo-op en sif versiersuiker bo-op .. mmmmmm nom.nomm.nommm.nommm – proe soos cream donut ! julle kan dit verkoop ook by entrepeneurs dag of stalletjies, room kannie gou suur word nie nê
Resep: Petra Prestorius
Foto: Benhet Nieuwenhuis




Substitute for cream

cream

Karen Mackay

What about coffee creamers that you make as follows: 250ml hot water, 500ml coffee creamers. Dissovle coffee creamer in water and leave in fridge overnight.

Next day whipp until very stiff.

Karen Mackay




PLAASVERVANGER VIR KOEKIE GIS

koekie gis

1 koekie gis is 25g wat dan 15ml kitsgis is.

Ek is seker jy kan die saamgepeste gis vervang met kitsgis.




HOMEMADE BAKING POWDER

HOMEMADE BAKING POWDER

1 teaspoon baking soda (KOEKSODA)
2 teaspoons cream of tartar (kremetart))
1 teaspoon corn starch (optional) (maizina)
Mix the baking soda and cream of tartar together until well combined.
Use immediately.
Use the corn starch to be able to store the baking powder for 6 months.

RECIPE|:  Lynette Muller




HANDIGE PLAASVERVANGINGS

FLR BB with Heart

HANDIGE PLAASVERVANGINGS
As jy nie bakpoeier in die huis het nie, vervang 20 g bakpoeier met 10 ml kremetart en 5 ml koeksoda.
Vervang 250 ml bruismeel met 240 ml koekmeelblom, 7 ml bakpoeier en 2 ml sout.
Vervang 5 ml suurlemoensap met 2 ml asyn.
Vervang 250 ml dun room met 250 ml onverdunde ingedampte melk.
Vervang 250 ml dik room met 170 ml karringmelk en 80 ml olie.
Vervang 250 ml jogurt met 250 ml suurmelk of karringmelk.
Eierwitte by kamertemperatuur klits tot ‘n beter volume.
Wenke geplaas deur Marie Rheeder Troski




PLAASVERVANGINGS

PLAASVERVANING VIR BAKPOEIER

PLAASVERVANGINGS
1 koppie koekmeel kan vervang word met ½ koppie Soja meel + ½ koppie rysmeel in ‘n resep wat vra vir Glutten vry meel.
Bakpoeier
1 teelepel bakpoeier met ½ teelepel baksoda + ½ teelepel kremetart
1 teelepel bakpoeier met 1 teelelpel baksoda + ½ koppie karringmelk
Retha Ingel Marais
Vat 1 gelyk teelepel koeksoda vir elke 2 koppies meel. Roer dan heel laaste ‘n eetlepel asyn vir elke teelepel koeksoda wat jy gebruik het by jou deeg net voor jy dit in die pannetjies skep.
1 koppie botter of margarien met 7/8 koppie slaai of groente olie + ½ teelepel sout
1 Eetlepel meelblom met 1 Eetlepel fyngemaalde tapioca
1 Eetlepel “maizena” of mielieblom met 2 Eetlepel koekmeel

Bak sjokolade:
1 oz bitter sjokolade = 1 blokkie
3 Eetlepel Kakao = 1 Eetlepel vet = 1 blokkie bitter sjokolade
4 Eetlepel Kakao + 2 teelepels botter = 1 blokkie bitter sjokolade
Eiers:
1 koppie eiergele = 12 – 14 eiergele
1 koppie eierwitte = 8 – 10 eierwitte
2 eierwitte = 1 heel eier
2 eiergele = 1 heel eier
1 heel eier = 2 Eetlepels droë eier poeier + 2 ½ Eetlepel water
Versoeters:
1 koppie molasses = 1 koppie heuning
1 koppie heuning = gelyke dele molasses en mieliestroop
1 koppie heuning = 1 koppies gewone wit suiker + 1/4 koppie vloeistof
1 koppie stroop = 1 koppie gewone wit suiker + 1/4 koppie vloeistof
1 koppie bruin suiker = 3/4 koppie wit suiker = 1/4 koppie molasses
1 1/3 koppie styf gepakte bruin suiker = 1koppie gewone wit suiker
1 1/3 koppie stroosuiker = 1 koppie gewone witsuiker
Vervang Suiker met gelyke dele fruktose of kunsmatige versoeter poeier of
Hulletts se Sugarlite.
Melk:
1 koppie melk = 1/2 koppie ingedampte melk + 1/2 koppie water
1 koppie karringmelk = 1 koppie vars melk + 1 Eetlepel suurlemoensap of asyn
1 koppie karringmelk = 2/3 koppie gewone jogurt + 1/3 koppie vars melk
1 koppie suurroom = 1 koppie gewone jogurt
1 koppie jogurt = 1 koppie karringmelk
Room kan met gelyke dele ingedampte melk vervang word.
Melk en botter in kapok aartappels kan met appelsous vervang word vir ‘n lae vet alternatief.
Soja melk kan vervang word met ingedampte melk of kondensmelk –
Tensy dit spesifiek benodig word vir anti suiwel resepte.
Wenke geplaas deur Sue van Wyk