Hierdie skommeldrankie is gemaak deur Lainy Carpenter, eienaar van die Whalesong Lodge in De Kelders. Dit was tydens ‘n Pasella kuier waar ons die konsep -rou kos- ondersoek het. Indien enige van die bestandele vir jou onbekend is, gaan doen navraag by jou naaste gesondheidswinkel.
BESTANDELE
2 piesangs
1 k amandelmelk
3 e sade, oornag geweek in water
4 e neute, oornag geweek in water
8 dadels
3 e kakaostukkies
1 e hemppoeier
1 e macapoeier Continue reading