TIEN MINUTE MIKROGOLF MIELIEBROOD


TIEN MINUTE MIKROGOLF MIELIEBROOD
2 koppies koekmeel
2 teelepels bakpoeier
½ teelepel sout
2 eetlepels olie
2 eetlepels suiker
2 eiers
1 blikkie roommielies

Die geheim is om ‘n ring pan te gebruik, dit kom rou uit in die middel in ‘n gewone pan.
Meng alles saam, as beslag baie styf is, gooi bietjie melk by.
Spuit ring pan met spray and cook en voeg paprika binne en teen kante.
Skep beslag in, plaas op omgekeerde piering in mikrogolf en bak vir 10 min teen 100% krag.
Heerlik saam met ontbyt of braaivleis (soet of sout).
Foto en resep: Ina Stevens
2de Foto: Benhet Nieuwenhuis




EASY MAIZE MEAL MICROWAVE PORRIDGE


EASY MAIZE MEAL MICROWAVE PORRIDGE
Came across this recipe! Really easy and now no more rice cooker or needing to use the stove top! 🥣
2 cups boiling water
½ cup maize meal – I use Woolworth’s Super Maize Meal
Pinch salt

Pouring boiling water into a microwaveable bowl.
Add a pinch of salt and stir.
Next, with a fork ready in the opposite hand, pour / sprinkle the maize into the water, stirring vigorously to incorporate.
Microwave on high for 5 minutes and 30 seconds.
After 4 minutes, remove from the microwave and stir before returning for the final minute and a half.
Serve immediately, either as is, or with a dash of plant milk and your sweetener of choice. Top with your favourite nuts and/or seeds for an energy rich filling breakfast. Enjoy!
Photo:Kristie Townsend




MIKROGOLF KRUMMELPAP MET DROë MIELIEMEEL


MIKROGOLF KRUMMELPAP MET DROë MIELIEMEEL
Krummelpap (mikrogolf, dis fantasties vinnig, my eerste probeerslag en nie die laaste) en sous, Karan se Porterhouse steak (heerlik sappig), vark rashers en boerewors. Net betyds klaar gebraai voor dit begin reën het😁 Midrand
Meng in glasbak (ene wat ‘n deksel het):
1 koppie droë mieliemeel
1 teelepel sout

Kook op hoog sonder die deksel vir so 4 minute terwyl jy elke minuut die droë mieliemeel met vurk roer.
Gooi dan 1 koppie kookwater by die baie warm mieliemeel (dit borrel sommer, so wees versigtig) en roer deur met vurk. Sit die glasdeksel op en kook vir 4 minute terwyl jy elke minuut met die vurk roer. Jy kan dit bietjie langer kook (ek het want ek het 3 koppies mieliemeel met 3 koppies kookwater gedoen).

Onthou krummelpap vries perfek in ‘n plastieksakkie as jy te veel gemaak het. Wanneer jy dit later opwarm na gevries, dan is dit lieflik los en krummelrig.
Foto: Elsabie Templeton
Resep geplaas deur Elsabie Templeton




STAATMAKER MELKTERT PAP


STAATMAKER MELKTERT PAP
2 eiers
2 koppies melk
1 eetlepel meel
1 eetlepel maizina
3 eetlepel suiker
botter (ek gebruik so 2 eetlepels)
knippie sout
5 ml vanilla

Meng alles saam en mikrogolf tot dit lekker dik is. Klits elke 2-3 minute met ‘n ballonklitser (whisk) en gooi in bak om koud te word. Heerlik met of sonder kors. Sprinkel kaneel bo-oor.
Tyd in mikrogolf hang af – as ek dit dubbeld aanmaak so 15 min, maar roer goed met ‘n whisk elke paar min tot dit goed dik is. Dan gooi jy dit in ‘n bak uit en los om af te koel. Ek maak gewoonlik die mengsel dubbeld en pak sommer tennis beskuitjies onder in die bak, maar dit werk net so goed korsloos.
Die resep is enkel en die foto is dubbeld aangemaak, want ek het baie melk gehad wat ek moes gebruik voor dit af gaan. Ons maak by die skool waar ek skoolhou vir funksies ook die resep, dan sit ons dit in daardie klein foeliebakkies (soos vir pasteie) met ‘n mariekoekie onder in, m.a.w jy maak maar soveel jy nodig het maar die hoeveelheid melk sal jou ‘n idee gee hoeveel melktert jy gaan uitkry.
Foto: Joane Coetzer
Resep geplaas deur Joane Coetzer




MILK TART PUDDING


MILK TART PUDDING
1 cup of milk
½ cup of milk
20 ml maize cornflour also known as maizena
20 ml castor sugar
20 ml maize cornflour also known as maizena
20 ml flour
5 ml vanilla essence
cinnamon sprinkled on top

In a microwave jug add the 1 cup of milk.
Place in the microwave for 3-4 minutes until the milk is steaming hot.
In a separate small bowl add the 1/2 cup cold milk, with the 20 ml maize cornflour and 20 ml castor sugar.
Mix well so that there are no lumps.
Add the cold milk to the warm milk mixture while whisking.
Place in the microwave for 2-3 minutes and whisk in between every 30 sec at a time.
Remove from the microwave and add the 20 ml flour while whisking vigorously so that there are no lumps.
Add the last 20 ml maize cornflour and also whisk vigorously so that there are no lumps.
Place back into the microwave and microwave for 2-3 minutes.
Whisk every 15 seconds until the mixture are thickening up and not runny.
Add the vanilla essence to the milk tart mixture and mix with the whisk.
Place the milk tart mixture into ramekins.
Sprinkle some cinnamon over the milk tart puddings.
Let the milk tart pudding cool down before placing it into the fridge.
Place in the fridge for 2/3 hours or overnight till set.
Serve and Enjoy!
Photo: Kristie Townsend




MICROWAVE CHOCOLATE MUG BROWNIE


MICROWAVE CHOCOLATE MUG BROWNIE
2 tablespoons melted butter or 2 tablespoons oil
2 tablespoons water or 2 tablespoons milk or 2 tablespoons chocolate milk
1⁄4 teaspoon vanilla extract
1 dash salt
2 tablespoons white sugar, depending on how sweet you like it
2 tablespoons unsweetened cocoa powder
4 tablespoons flour
to make triple chocolate add chocolate milk, chocolate chips, and serve with chocolate syrup

In a coffee mug, add water/milk, melted butter/oil, a dash of salt and vanilla extract. Whisk well.
Add cocoa powder, whisk well. Add sugar, whisk well. Add flour, whisk well.
Microwave for 60 seconds. Center should be slightly molten. Careful not to overcook.
Enjoy with a spoon. Careful, brownie will be hot.
Recipe posted by Meisie Van Der Colff
Photo: Stien Rust and
2nd photo:  Kristie Townsend
(Ek sal in my beker dit dalk net 55 sekondes mikrogolf volgende keer. En sommer vir die lekker ‘n halwe boksie kitsvla oorgooi.)




DADEL EN TOFFIE-POEDING


DADEL-EN-TOFFIE-POEDING
6 porsies
POEDING
250 g dadels, grof gekap
5 ml koeksoda
250 ml kookwater
90 ml sagte botter
187 ml bruinsuiker
5 ml vanielje
2 eiers
375 ml bruismeel
knypie fyn kaneel
knypie sout
50 g pekanneute, grof gekap

TOFFIESOUS
250 ml bruinsuiker
125 g botter
375 ml room
250 ml  room, styf geklits

Stel oond op 180 °C.
Poeding:
Plaas dadels en koeksoda in mengbak. Gooi kookwater oor en hou eenkant.
Room botter, bruinsuiker en vanielje tot liggeel. Voeg eiers by en klits deeglik.
Sif meel, kaneel en sout. Roer saam met dadelmengsel by bottermengsel.
Skep in individuele bakkies of in een groot bak van ongeveer 20 cm x 30 cm groot.
Bak vir 35 min. of tot toetspen skoon uit middel kom. Bak kleiner poedings vir 25 min. of tot gaar in middel.
Sous:
Plaas bestanddele vir sous in kastrol en verhit tot kookpunt. Draai hitte laer en laat prut vir 5 min.
Gooi sous oor poeding sodra dit uit oond kom.
Afronding: Sit dadelik voor saam met room.
Resep geplaas deur Aletta van Rooyen
Foto:  Rina Kleinhans –  gemaak sonder die neute

2deFoto: Sonja Young – Mikrogolf
Ek het die dadel- en toffiepoeding op die blad aangepas en dit in die mikrogolf gemaak – baie maklik, geen ekstra skottelgoed, alles in een bak gedoen!
Ek het onopgesnyde dadels, water en botter vir 5 min in die mikrogolf gekook, en die koeksoda oorgegooi toe dit uitkom, deurgeroer en laat staan om effens af te koel.
Intussen het ek die eiers, suiker en vanielje geklits….
Voeg dan die eiermengsel by die dadels, roer goed deur.
Sif meel, sout en kaneel by, meng.
Sit die bestanddele vir sous in mikrogolf vir so 3 min of tot alles gesmelt (oppas vir oorkook).
Bak poeding vir 7 – 8 min en gooi stroop oor onmiddellik nadat dit klaar gebak het.
Hoop ek het alles in




FUDGE


FUDGE
30 ml gesmelte botter (ek gebruik sommer bake ‘n cook)
750 ml  – 3 koppies versiersuiker
1 blik kondensmelk
100 ml botter (ek’t so bietjie minder gebruik)
100 ml haselneute, gekap (optioneel)
5 ml vanieljegeursel

Smeer ‘n koekpan (20 cm x 20 cm) met die gesmelte botter, voer uit met bakpapier en smeer nog ‘n lagie botter.
Ek’t nie die bakpapier gebruik nie omdat ek net die cook ‘n bake gespuit het onder in die bak.
Sif dan die versiersuiker in ‘n groot glasmengbak (of enige ander bak wat mikrogolfoond bestand is) en meng met kondensmelk en botter.
Mikrogolf die mengsel 2 minute op 100% krag en klits goed met ‘n handklitser.
Mikrogolf nog 10 minute (roer goed na elke 5 minute).
Meng die neute en vanieljegeursel by en klop die mengsel met ‘n houtlepel tot dit effens verdik.
Giet die mengsel in die voorbereide pan en maak dit gelyk of glad met ‘n lepel.
Sny die fudge in blokkies voor dit stol.
Laat dit hard word en lig uit die pan met ‘n spaan.
Wenke: Jy kan die haselneute met enige ander soort neute of selfs ‘n mengsel vervang.
Resep en Foto: Louisa Kruger




BAR ONE CHOCOLATY EXPLODING CAKE


BAR ONE CHOCOLATY EXPLODING CAKE
Rather late than never for National Chocolate Day… even if you’re on a diet.
Die maklikste, heerlikste koek wat ek nog ooit gebak het… DEATH BY CHOCOLATE!!
4 tbsp self-raising flour
4 tbs sugar
2 tbs cacao powder
1 egg
3 tbs oil
3 tbsp milk
butter
castor sugar
3 mini snickers chocolates (You can use Rolo chocolates if prefer)
2 Bar One chocolates
70 ml milk

Grease 2 ramekins or mugs with butter and dust with castor sugar.
Bar-One Sauce:
Break Bar-One Chocolates into a glass bowl, pour in 70 ml milk and melt over a saucepan with boiling water. Stir continuously till melted. Remove from heat and keep warm.

Cake:
In a bowl, mix flour, sugar and cacao powder.
Add egg, oil and 3 tbsp milk.
Mix together to make a smooth batter.
Cut one mini snicker into pieces and put in center of your ramekin.
Pour in one tablespoon of batter over snicker in ramekin.
Position one snicker/Rolo in center of batter and add in the rest of batter over mixtures in the ramekins.
Microwave on 800 watts for 1 minute 20 seconds.
Remove from microwave, let cool for a few seconds.
Remove from ramekins, and drizzle with Bar-One Sauce.
Recipe and photo: Amanda Conradie




LIZA’S SE LEKKER SES MINUTE KRUMMELPAP

LIZA’S SE LEKKER SES MINUTE KRUMMELPAP
1 koppie braaipap mieliemeel
bietjie sout

Plaas in mikrogolf bak net meel.
Mikrogolf vir 1 minuut.
Haal uit roer met vurk.
Sit terug vir nog ‘n minuut.
Haal weer uit roer weer.
Sit weer terug vir minuut.
Haal uit en roer weer.
Gooi nou eers 1 koppie kook water in en roer.
Herhaal 1 minuut mikrogolf.
Roer.
Weer 1 minuut mikrogolf.
Roer.
Weer 1 minuut mikrogolf.
En lekker eet.
Resep en foto: Liza Botes