HEERLIKE ROMERIGE FRIKKADELLE
1 kg maer maalvleis
250 ml room
1 pakkie bruinuiesoppoeier
1 pakkie sampioene
Meng alles goed saam en vorm balle. Mikrogolf op hoog vir ongeveer 20 min. Haal uit bak en hou eenkant
Kerf een pakkie sampioene en gooi in bak en mikrogolf so twee min. ‘n Blik gekapte sampioene kan ook gebruik word. Voeg so 2 eetlepels bruinsous poeier by en meng goed met kookwater (ongeveer 150 ml) en meng saam. Continue reading