KLAM SJOKOLADE MAYONNAISE KOEK IN MIKROGOLFOOND
Maklikste en vinnigste koek en die sous bo-op smaak beter as gewone versiersel.
500 ml koekmeelblom, gesif
150 ml kakao
10 ml bakpoeier
5 ml koeksoda
2 groot eiers
310 ml strooisuiker
250 ml mayonnaise
250 ml water
5 ml vanielje geursel
Sif meelblom, kakao, bakpoeier en koeksoda saam
Klits eiers en strooisuiker tot lig en romerig en vou by droë bestanddele in. Continue reading