FRIKKADELLE MET BISTO UIE SOUS
1 kg maalvleis
2 gerasperde uie
2 gerasperde tamaties
fyngekapte spring onions
3 geklitste eiers
spices
2 E asyn
sout en peper
2 snye brood gedoop in bietjie melk Continue reading
Category Archives: Maalvleis / Mince
FRIKKADELLE IN SOETSUURSOUS
FRIKKADELLE IN SOETSUURSOUS
500 g maalvleis
1 ui fyn gekap
1 t droe pietersielie
1 t kerriepoeier
1 t asyn
1 t worcestersous
sout en peper na smaak
1 eier geklits
125 ml mielieblom
olie Continue reading
BURGER-DOG OP DIE KOLE
BURGER-DOG OP DIE KOLE
Hoeveelhede volgens die hoeveelheid mense jy gaan bedien.
maalvleis
bacon
kaas
broodrolletjies
Neem ongeveer 500 g maalvleis en geur dit met sout, peper en knoffel, of soos jy verkies. Meng dit deeglik met die hand en neem dan een deel, so groot as wat jy wil en druk dit uit in ‘n dikkerige plat skyf. Plaas ‘n skyf kaas daaroor en bedek dit met nog ‘n platgedrukte skyf maalvleis. Vorm dit in ‘n rolletjie en rol dit verder toe in repe bacon. Braai oor medium kole vir ongeveer 10 tot 15 minute per kant tot die kaas begin smelt en die bacon goud bruin en bros raak.
Plaas die gaar vleis rolletjie op ‘n broodrol en sit bo op ‘n mengsel van fyn avokado en plein Griekse jogurt, fyngekapte uie en tamatie, blaarslaai en gerasperde kaas, of enige bolaag van jou keuse.
Morsige ete, maar heerlik.
Resep geplaas deur Lené Samantha Webb
Foto’s Lené Samantha Webb
LEON SE GEGEURDE MAALVLEIS VIR EEN PERSOON
LEON SE GEGEURDE MAALVLEIS VIR EEN PERSOON
350gr maalvleis,
1 groot ui (opgesny)
2 tl fyn knoffel
2 tl knoffel pepper.
2 eetlepels origarnum.
Sout na smaak.
Uie in pan gebraai met knoffel.
Geen olie of botter.
Die maalvleis maak sy eie bietjie olie.
Lekker speserye met sout, en ina paarman se knoffel en pepper.
En ook origanum ingegooi na smaak.
Foto en Resep: Leon Boetiekie Hartman
MACARONI-MAALVLEIS
MACARONI-MAALVLEIS
Heeeeerlik verby
1 kg maalvleis
600 ml macaroni stukkies
1 blik minestronesop (ek het by PnP) gekry
500 ml kookwater
sout na smaak
100 ml tamatiesous
10 ml kerriepoeier
Continue reading
CRUNCH WRAP SUPREME
CRUNCH WRAP SUPREME
450 – 500 g ground beef
1 tsp chili powder
1/2 tsp ground paprika
1/2 tsp ground cumin
kosher salt
freshly ground black pepper
8 large flour tortillas
1/2 c Nacho cheese sauce
4 tostada shells
1 c sour cream Continue reading
GIDEON SE MAALVLEIS ROL
GIDEON SE MAALVLEIS ROL
Vroulief het vir aandete hierdie maalvleisrol gemaak en was heeerlik
Deeg:
275 g koekmeelblom, ongesif (2 koppies)
10 ml bakpoeier
5 ml suiker
2 ml sout
50 g gerasperde kaas
125 ml sonneblomolie
125 ml melk
Sif die meel, suiker, bakpoeier en sout saam.
Voeg die kaas by en meng. Continue reading
GROOTMAAT MAALVLEIS BALLE
GROOTMAAT MAALVLEIS BALLE
15 kg maalvleis
3 groot aartappels per kg maalvleis
8 groot uie
2 dos eiers
2 groot wit brode, korsies afgesny
1 liter melk
2 tl bakpoeier per kg maalvleis
sout en peper en steak en chops speserye na smaak Continue reading
PETRE SE BOBOTIE SONDER ROSYNE
PETRE SE BOBOTIE SONDER ROSYNE
Bobotie. My eie resep. Die rosyne hou ek maar liewers vir poeding.
1 kg maalvleis
2 groot uie, gekap en gebraai in water en olie tot sag en deurskynend
1 medium geelwortel, fyn gerasper
1 klein appel, fyn gerasper
2 eetlepels fyngekapte seldery blare
4 snye brood in melk of water geweek
5 pimento korrels
1/2 teelepel peper korrels
4 heel naeltjies
1 1/2 teelepel fyn koljander
Continue reading
GRIEKSE GEVULDE KOOLROLLETJIES IN EIER-SUURLEMOENSOUS
GRIEKSE GEVULDE KOOLROLLETJIES IN EIER-SUURLEMOENSOUS
(LAHANODOLMADES ME AVGOLEMONO)
Vir die rolletjies:
1 medium grootte koolkop
500 g maalvleis
1 medium grootte ui
1 eier
1 eetlepel gekapte pietersielie
2 teelepels gedroogde Oreganum
2 teelepels gedroogde Dill
3 eetlepels kortkorrel rys
1 derde koppie olyfolie
sout en peper na smaak
Continue reading