ELSIE SE SWARTWOUDKOEK

elsie se bakdag koek
ELSIE SE SWARTWOUDKOEK
Kook saam
1 1/2 koppies melk en 2 eetlepels margarien en voeg 2 eetlepels kakao by die warm vloeistof en klits goed.
Sif saam:
1 1/2 koppies koekmeel
3 teelepels bakpoeier
1 eetlepel kakao (rondvol)
knippie sout.
Klits baie goed saam:
4 ekstra groot eiers
1 1/2 koppies suiker

Voeg droë bestanddele by suiker en eiermengsel. Gooi die warm mengsel oor en meng goed. Moenie klits nie. Bak 30-35 min by 180 ºC.

Stroop:
125 ml suiker
125 ml kersielikeur die stroop van 1 blik swart kersies aangevul met water tot 250 ml.
Verhit die suiker en die water en stroopmengsel oor matige hitte. Roer tot suiker opgelos is.
Kook 5 min en laat afkoel. Wanneer afgekoel voeg die likeur by.

Versiering:
125 gr donker sjokolade
Maraschinokersies, sjokolade blaartjies
750 ml room styf geklop met bietjie suiker en 1/2 teelepele vanieljegeursel.

Plaas die een deel van koek op die opdien bord. Prik met vurk en gooi helfte van die stroop oor. Smeer ‘n laag room op. Halveer die kersies en haal pitte uit as nie reeds ontpit. Pak bo-op room.
Sit laag room op kersies. Prik die ander helfte van koek en gooi sous oor. Plaas op eerste laag. Versier met res van room maraschinokersies en sjokoladekrulle.
Ek neem groenteskiller en maak vir my sjokolade- krulle.
My resep. – Tim En Elsie Slabbert




GRONDBOONTJIEBOTTER EN SJOKOLADEKOEK

GRONDBOONTJIEBOTTER SJOK KOEK

GRONDBOONTJIEBOTTER EN SJOKOLADEKOEK
3 eiers (geskei)
2 koppies bruin suiker
2 koppies koekmeel
3/4 koppie kakao
1 koppie karringmelk
1 koppie sterk swart koffie
1/4 koppie gladde grondboontjiebotter
1/2 koppie olie
15 ml vaniele ekstrak
15 ml bakpoeier
15 ml koeksodaVersiersel:
1/4 koppie gladde grondboontjiebotter
1/2 koppie botter, kamertemperatuur
1/2 koppie room
2 koppies versiersuiker
3/4 koppie kakao
5 ml vanielje ekstrakVerhit die oond tot 180*C
Spuit 2 koekpannevan 22cm deursnee met Spray-‘n-cook en voer uit met bakpapier
Skei die eiers, klits eierwitte styf en hou eenkant
Klits eiergele, suiker en vanielje ekstrak tot lig en romerig
Meng al die droe bestanddele saam
Meng warm koffie, grondboontjiebotter en olie
Voeg meelmengsel en koffiemengsel om die beurt by eier mengsel
Meng goed
Vou nou eierwitte in
Laastens vou bakpoeier en koeksoda by
Verdeel beslag tussen die 2 koekpanne en bak 35 tot 40 minute of tot toetspen skoon uitkom
Haal koeke uit die oond en laat afkoel vir 15 minute voor jy die koeke omkeer
Laat heeltemal afkoel voor versierVersiersel:
Klop botter, grondboontjiebotter en vanielje ekstrak tot lig en romerig in elektiese klitser
Voeg versiersuiker en kokao om die beurt by en hou aan klits
Voeg laastens die room by en meng goed
Versier die koek en geniet!
Foto en resep: Louise Venter



MARIANNE SE KARAMEL-ROOMKOEK

pampoen se karamel koek
MARIANNE SE KARAMEL-ROOMKOEK

Hier is my gewaagde “MARIANNE SE KARAMEL-ROOMKOEK vir “World baking day”
Het ‘n vierkantige vanilla koek gebak laat afkoel en middeldeurgesny om 2 lae te kry,elke laag lekker dik met karamel gesmeer,
7.5 ml gelatien poeier met 30 ml water gemeng en in mikro gesit vir 25 sek toe saam met 150 ml vars room styf geklits en vir 10 min in yskas gesit om lekker te stol en dit op die onderste laag gesmeer
DAN EEN CHOC-CRUNCHIE bo-op dit gekrummel en die boonste laag weer bo-op geplak en in yskas vir 5 min.
Smeer bo-op koek lekker karamel en dan blopse room wat ek sommer so rofweg gesmeer het en dan weer crunchie bo-oor gebreek. Dan gaan hy yskas toe. Walla!!!!!!!!!!!
Marianne Pampoen



ROOMYS KOEK / BROOD

ice cream bread
ROOMYS KOEK / BROOD
(Ek het ‘n tydjie terug die resep ontvang. Foto was ingesluit)Use any flavor of Ice Cream
(Dit MOET VOLROOM roomys wees)
2 koppies roomys
1-½ koppie bruismeel
Roer roomys en meel saam. Meel moet klam wees. Gooi in gesmeerde broodpannetjie. (Skat maar die grootte van pan) Bak by 180 C vir 40 to 45 minute. Haal pan uit en laat koel af op draadrak.
FOTO EN RESEP:  Marlene Mouton Carstens

ROOMYS BROODJIE
4 koppies roomys van jou keuse
3 koppies bruismeel
2 knippies sout

Voor verhit oond op 180°C. Sif die meel en sout saam. Voeg die roomys by en meng goed. Gooi in klein pannetjie. Bak 45 min of tot gaar. Laat afkoel.
Foto: Poppie Naude

 

 




KOFFIE KARAMEL BRANDEWYNKOEK

koffie karamel brandewynkoek

KOFFIE KARAMEL BRANDEWYNKOEK
250 ml koekmeelblom
4 t bakpoeier
4 hoogvol t koffiepoeier
1 k suiker
2 ml sout
125 ml kookwater
125 ml kookolie
4 ekstra groot eiers geskei
Voorverhit oond tot 180 g c
Sif meel, helfte van bakpoeier, suiker en sout saam
Gooi koffiekorrels byMeng die kookwater en olie en voeg by die droe bestandele
Meng goed
Meng eiergele by
Meng goed
Klits eierwitte styf met oorblywende bakpoeier en vou by die mengsel in met metaallepel
Skep in gesmeerde pan van ongeveer 22 cm x 22 cm
Bak ongeveer 35 min lank of tot gaar

Stroop
150 ml suiker
50 ml brandewyn
375 ml water
5 ml vanilla
2 E koffie
Kook saam vir 5 min
Steek gate in warm tert en gooi stroop bo-oor
Bo-Laag
1 blik karamel kondensmelk
1 pakkie butterscotch poeding
1 K melk
250 ml vars room
Flake
Meng poeding met melk en laat dik word
Klop room styf en meng met stywe poeding
Smeer kondensmelk eerste op tert
Smeer room en poedingmengsel bo-op kondensmelk
Krummel flake oor
Lyk ingewikkeld maar is nie en dis heerlik – geniet julle
POSTED BY MARIETJIE NEL



SKUIMKOEK – ANGEL CAKE

SKUIMKOEK

SKUIMKOEK – ANGEL CAKE
1 koppie eierwitte (6-10 eiers)
1 1/4 koppie gesifte strooisuiker
1 teelepel kremetart
1 koppie meelblom
1/4 teelepel sout
1 teelepel vanielje geursel
1/2 teelepel amandelgeursel
Klits die eierwitte en die sout met ‘n eierklitser tot dit begin styf word. Voeg die kremetart by en klits tot dit styf is maar nie droog nie. Sif die meelblom en die suiker 4 keer saam en vou dit liggies met ‘n vurk in die eierwitte. Vou die geursel saam in. Gooi die mengsel in ‘n ONGESMEERDE koekvorm in. Gebruik ‘n pan met ‘n gaatjie in die middel, soos vir suikerbrood.
Bak 50 minute lank in ‘n stadige oond, 150 ºC  verminder dan die hitte en bak ‘n verder 10 minute lank. Keer die koekvorm op ‘n koekrakkie om, laat dit so afkoel en haal dan die koek versigtig daaruit. DAAR IS GLAD NIE EIERGEEL IN NIE; veersag
Resep:  Sharon Gien-Cambier,



KIRSCH BLACK FOREST CAKE

black forest cake joey
KIRSCH BLACK FOREST CAKE
This cake is extra special when made with clear, unsweetened cherry liqueur (kirsch). If kirsch is not available, brandy is an acceptable substitute.
Serves: 12
1 2/3 cups plain flour
2/3 cup unsweetened cocoa powder
1 1/2 teaspoons bicarb soda
1 teaspoon salt
1/2 cup copha – butter or margarine
1 1/2 cups (375g) white sugar
2 eggs
1 teaspoon vanilla essence
1 1/2 cups (375ml) buttermilk

1/2 cup kirsch
125g butter
3 1/2 cups icing sugar
1 pinch salt
1 teaspoon strong black coffee
750g pitted tinned cherries, drained

2 cups thickened cream
1/2 teaspoon vanilla essence
1 tablespoon kirsch
30g dark chocolate

Preheat oven to 180C. Line the bottoms of two 20cm round pans with baking paper circles. Sift together flour, cocoa, bicarb soda and 1 teaspoon salt. Set aside.
Cream shortening and sugar until light and fluffy. Beat in eggs and vanilla. Beat in flour mixture, alternating with buttermilk, until combined. Pour into pans.
Bake for 35 to 40 minutes, or until a toothpick inserted into the cake comes out clean. Cool completely. Remove paper from the cakes. Cut each layer in half, horizontally, making 4 layers total. Sprinkle layers with the 1/2 cup kirschwasser.
In a medium bowl cream the butter until light and fluffy. Add confectioners sugar, pinch of salt and coffee; beat until smooth. If the consistency is too thick add a couple teaspoons of cherry juice or milk. Spread first layer of cake with 1/3 of the filling. Top with 1/3 of the cherries. Repeat with the remaining layers.
In a separate bowl whip the cream to stiff peaks. Beat in 1/2 teaspoon vanilla and 1 tablespoon kirschwasser. Ice top and sides of cake. Sprinkle with chocolate curls made by using a potato peeler on dark chocolate.

Photo by Joey Kruger

 




BIERBOKS KOEK

bierboks koek

BIERBOKS KOEK
500 ml water
150 ml olie
200 ml kakao
10 ml vanilla essence

Bring tot kookpunt en laat prut
8 eiers
750 ml suiker
Klop tot lig en donsig
875 ml meel
17.5 ml bakpoeier
Voeg die mengsel by die eier mengsel en voeg dan die vloeistof mengsel by.
Gooi in ‘n voorafgesmeerde bierboks wat jy met foelie uigele het, hou die blink
kant bo!
Jy kan die buitekant van die boks ook oortrek om te voorkom dat jou boks brand.
Bak teen 180 ºC vir 30-35 minute.

Versiersuiker
100 ml Botter of margarine
500 ml versier suiker
150 ml kakao
60 ml yogurt
Smelt margarine en versiersuiker, voeg dan die res by.  Jy kan hom in ‘n vierkantige pan ook bak .

 

 

 




KLITS-EN BAK-PLAATKOEK

tested

KLITS-EN BAK-PLAATKOEK
375 ml strooisuiker
375g sagte botter of volvet-margarien
6 eiers
750 ml bruismeel, gesif
15 ml bakpoeier
2 ml sout
125 ml melk
10 ml vanieljegeursel

Voorverhit die oond yot 180°C en smeer ‘n oondpan goed. Voer uit met bakpapier en smeer weer. Gooi die bestanddele in die volgorde waarin dit aangegee word in ‘n groot mengbak. Klits alles goed saam tot ‘n gladde beslag. Skep in die oondpan en bak vir 25-30 minute tot gaar. Laat vir 10 minute in die pan afkoel, keer uit op ‘n draadrak en laat heeltemal afkoel.=

RESEP: Carol Elliott Claassen




MUD CAKE (MODDERKOEK)


MUD CAKE (MODDERKOEK)
My dearest friend Gail gave me this recipe, she brought it from Australia.
250 g butter (must be butter not margarine)
150 g DARK chocolate chopped
1 1/2 cups castor sugar
1 cup hot water
2 eggs
1 ½ cups mixed dried fruit (cake mix)
1/3 cup whisky
1 Tbs instant coffee
1 ½ cups plain flour
¼ cup self raising flour
¼ cup cocoa

Mix butter, sugar, chocolate, water, whisky and coffee in a heat proof bowl, stir over hot water until chocolate is melted. Transfer into large bowl, mix in sifted flours and cocoa, then eggs and fruit. Pour into greased square baking tin. Bake at 180°C for about 30min or until cooked.

Posted by Rina Kleinhans
Photo: Juanita Vermeulen