INGELEGTE KERRIE WORTELS
6 groot wortels in ringe gesny
1 ui in ringe gesny
1 rooi of groen soetrissie in ringe gesny
4 eetlepels water
4 eetlepels suiker
2 eetlepels olie
1 teelepel worcestersous
2 teelepels kerrie
Sout en peper
Aangemaakte maizena na smaak Continue reading
Search Results for: wortels
WORTELS EN UIE IN MOSTERDSOUS
WORTELS EN UIE IN MOSTERDSOUS
1 kg wortels, geskil en gesny in ringe of blokkies
500 g klein uitjies, skoongemaam en net so heel
Kook wortels tot sag en dreineer water.
Kook dan heel uietjies tot sag en dreineer.
Mosterdsous:
62.5 ml droë mosterd
62.5 ml Maizena
3 koppies asyn
4 ¼ koppies suiker
2.5 ml borrie Continue reading
KOPERPENNIE WORTELSLAAI
KOPERPENNIE WORTELSLAAI
1 kg geelwortels in ringe gesny
2 soetrissies ontpit en gechop
2 uie gechop
1 pakkie tamatiesop poeier
250 ml water
200 ml wit asyn
125 ml sonneblom olie
250 ml suiker
10 ml worcestersous
7 ml aangemaakte mostert
1/2 T sout
1/4 T peper Continue reading
KOPERPENNIE WORTELSLAAI MET TAMATIEPUREE
KOPERPENNIE WORTELSLAAI MET TAMATIEPUREE
1 kg wortels, geskil, gekook tot sag maar nog ferm, laat afkoel en sny in ringe.
1 groen soetrissie in repies gesny.
1 groot ui in skywe gesny
1 blik (410g) tamatiepuree
1 koppies asyn
1 koppies suiker
3 eetlepels kookolie
3 eetlepels worcestersous
1 teelepel sout
Vars gemaalde swartpeper na smaak.
Meng al die bestanddele, behalwe die wortels en bring tot kookpunt. Prut so 3 min. Verwyder van hitte en voeg wortels by en meng goed deur terwyl warm. Bottel in gesteriliseerde flesse.
Foto en resep: Jacques Marianne Van Niekerk
KERRIE WORTELS MET GEEL KLEURSEL
Kook saam vir omtrent half uur tot sag maar nie pap nie. (Tot water verdamp het).
Gooi halwe koppie asyn by en laat staan.
Maak intussen kerriesous aan. Continue reading
INGELEGDE KERRIEBOONTJIES/WORTELS
INGELEGDE KERRIEBOONTJIES/WORTELS
Gebruik wortels ipv boontjies vir die resep:
2 kg gesnipperde groen boontjies
1 kg uie (2 lb)
1,25 liter asyn (5 k)
10 ml borrie (2 t)
15 ml sout (1 e)
500 ml suiker (2 k)
45 ml kerriepoeier (3 e)
15-20 ml mielieblom (3-4 t) Continue reading
GEURIGE KERRIEWORTELS
2 kg geelwortels
1 kg witsuiker
50 ml mielieblom
5 ml sout
1 kg uie
50 ml matige kerriepoeier
25 ml mosterdpoeier
750 ml wit asyn
10 heel naeltjies
500 ml pitlose rosyne
1 kg pynappelstukke, die in blikke
10 ml fyn knoffel Continue reading
RISSIES IN ASYN, KERRIEWORTELS EN TAMATIEKONFYT
RISSIES IN ASYN, KERRIEWORTELS EN TAMATIEKONFYT
My tamatie konfyt
1 kg tamaties sonder skil, mikrogolf op hoog vir 10 min
gooi 5 ml gemmer
5 ml sout
en 3 koppies suiker by, roer goed, mikrogolf op hoog vir 30 min, roer elke 10 min .
Botter warm
Rissie konfyt: net soos tamatie konfyt, sit net rissies en een ui by tamaties Continue reading
SOET SUUR WORTELS (OF KOMBINASIE VAN GROENTE)
SOET SUUR WORTELS (OF KOMBINASIE VAN GROENTE)
Ek het hierdie soet-suur wortels die naweek gemaak met wortels vars uit my groentetuin. Dit is ‘n heerlike resep – nie so erg suur soos wat piekels gewoonlik is nie. Dis soos daardie Duitse groot ronde bottels wortels en ertjies wat te koop is.
Wortels, in ringetjies of lang stukke. Lig gaar gestoom of gekook en baie goed gedreineer. (Kan ook ander groente gebruik)
2 koppies wit asyn
1 koppie wit suiker – roer by asyn tot opgelos
7 kruie naeltjies
2 – 3 ster anys
1 eetlepel peper korrels
5 lourierblare Continue reading
GEMMER – LEMOENWORTELSLAAI
GEMMER – LEMOENWORTELSLAAI
80 g suiker
5 ml gemaalde gemmer
10 ml mielieblom
60 ml asyn
750 ml gaar wortels, in blokkies of ringetjies
15 ml olie
10 ml gerasperde lemoenskil ( opsioneel)
Continue reading