LITCHI HOENDER
1 lekker groot hoender in stukke gesny
1-2 groot uie
2 knoffelhuisies
1 hoog vol teel. Five spice of na smaak (As jy nie 5 spice het nie gebruik kerrie,anys,kaneel, kumein)
1 groot eetlepel grondboontjie botter
1 blikkie ontpitte litchi’s
1 blikkie klappermelk Continue reading