GLUTEN FREE ZUCCHINI PATIIES WITH CURRY SAUCE
These patties turned out to be a great way to use up the leftover zucchini from yesterday. You can easily double this recipe if desired.
I served these zucchini patties with the creamy curry sauce for lunch.
(2 servings)
2 packed cups grated zucchini, about 14oz
1 tsp salt
2 large eggs
2-3 tbsp rice flour
2-3 tbsp coconut flour
1 green onion, sliced
1 small clove garlic, minced
1 tsp minced ginger
freshly cracked pepper Continue reading
Category Archives: Glutenvrye Resepte / Gluten Free Recipes
MAASKAASTERT MET KLAPPERKORS
LEMOENPOEDING
LEMOENPOEDING
(Vry van koring,gluten,melk en soja)
50 ml melkvrye margarine
100 ml suiker
2 ml gerasperde lemoenskil
1 meduim eier
250 ml rysmeel ( kan vervang met ongeveer 280 ml koekmeel, maar dan nie meer gluten vry)
3 ml koeksoda
6 ml kremetart
1 ml sout
100 ml lemoensap
5 ml suiker
½ teel fyn kaneel
Continue reading
GEMMERKOEKIES MET SPESIALE MEEL
GEMMERKOEKIES MET SPESIALE MEEL
100 ml aartappelmeel
100 ml rysmeel
50 ml mielieblom
50 ml sojameel
100 ml fyn mieliemeel
7 ml koeksoda
2 ml kremetart
10 ml fyn gemmer
100 ml suiker
50 ml melkvrye margarien
25 ml gouestroop
1 medium eier, geklits
Sif droë bestanddele goed saam.
Smelt margarien en stroop saam en laat afkoel tot lou.
Voeg margarienmengsel en eier by meelmengsel en meng tot sagte effens klewerige deeg.
Rol 36 okkerneutgrootte en plaas 20 mm uitmekaar op die plaat.
Bak 15 – 20 min by 180ºC tot bruin en gaar. Laat afkoel.
Resep geplaas deur Dalene Brits
KORINGVRYE BROOD
KORINGVRYE BROOD IN DIE BROODMASJIEN
Sien ek het nie genoeg meel gehad nie. So ek het maar ‘n konkoksie gemaak om die 450 g meel wat die resep vereis het op te maak. Ek het 230 g hawermout fyn gemaal in my voedselverwerker. Om die orige 220 g op te maak het ek ‘n bietjie rogmeel, koekmeel (glutenvry), maizena, growwe mieliemeel, maltabella meel en klapper gemeng (moet eerder nie vra hoeveel van wat nie! As ek met die oog moet skat ongeveer gelyke gedeeltes).
Wonder bo wonder het die brood heerlik uitgekom. Proe baie soos ‘n bruinbrood (iets wat ek in jare nie geëet het nie). Die brood is bietjie bros, maar dan het ons ook nie die geduld gehad om dit eers te laat afkoel voor ons in dit in gevaar het nie.
Die resep wat ek gebruik het:
320 g melk
1 teelepel asyn
6 eetlepels olie (ek het olyfolie gebruik)
2 eiers
450 g glutenvrye meel
1 teelepel sout
2 eetlepels suiker Continue reading
HOMEMADE TERIYAKI SAUCE
HOMEMADE TERIYAKI SAUCE
2 cloves Fresh Garlic, Smashed, Peeled And Roughly Chopped
1 Tablespoon To 2 Tablespoons Fresh Ginger, Peeled And Roughly Chopped
¼ cups Dark Brown Sugar
½ cups Tamari Or Soy Sauce
½ Tablespoons Dry Mustard
¼ teaspoons White Pepper
2 cups Pineapple Juice Continue reading
SAMPIOEN EN HAM QUICHE
Spek en Sampioene Quiche met Tamatie, uie, vars sampioene ne bees biltong slaai -aangepas vir riverside se spens
Jy kan die koekmeel in die resepmet glutenvryemeel vervang. Dit werk net so goed, en jy kan nie ‘n verskil in smaak agterkom nie. As jy net gemengde sampioene vir die vulsel gebruik, is die quiche ook geskik vir vegetariars. Dis nogal die moeite werd om ‘n voedselverwerker te kry as jy dikwels quiche maak. Dis net soveel makliker om die kors te maak. Jy gooi al die korsbestanddele in die voedselverwerker en pols dit tot dit ‘n deeg vorm. As jy nie ‘n voedselverwerker gebruik nie, moet jy eers die droë bestanddele saam sif, die margarien invryf en dan die nat bestanddele bymeng tot dit die regte tekstuur vorm. Continue reading