STICKY TOFFEE VANILLA CUPCAKES

STICKY TOFFEE VANILA CUPCAKES

STICKY TOFFEE VANILLA CUPCAKES
For the cake:
¾ cups of milk
½ cup of sunflower oil
5 ml vanilla essence
4 large eggs
1 cup sugar
1 ½ cups of all-purpose flour
2 teaspoons of baking powder
A pinch of salt

For the sticky toffee topping:
125 gr butter
1 ½ cups of brown sugar
½ tin of sweetened condensed milk.
5 ml vanilla essence
First off, heat the milk, vanilla and oil in the microwave until lukewarm. Set aside.
In an electric mixer, beat the sugar and eggs together until creamy.
Sift the flour, sugar, baking powder and salt into the egg and sugar mixture
Lastly add the milk to this mixture and gently beat until incorporated.
Add spoonful of batter into your muffin cups by filling it about halfway.
Bake in a preheated oven at 180 degrees Celsius for 15 – 20 minutes, until your tester pick comes out clean.
Remove on a cooling rack and leave to cool.In a medium saucepan, heat the butter and sugar to boiling point, add the sweetened condensed milk and whisk until it reaches a golden color, (this might take a while) remove from heat, add the vanilla essence and whisk through.
Arrange muffins on a line of wax paper and drizzle toffee on top.
Recipe posted by Marie Rheeder Troskie

 

 




FANTASTIESE KOEK – SJOKOLADE-EN WITKOEK – WENNER

fantastiese sjokolade koektestedfantastiese koek frances

FANTASTIESE  KOEK – SJOKOLADE-EN WITKOEK – WENNER

FANTASTIESE  SJOKOLADE KOEK
Berei een groot vierkantige koekpan of twee groot ronde koekpanne voor.
MENGSEL 1: Sif saam:
1 ½ kp meel
4 teel bakpoeier
½ teel sout
4 hoofvol eetl kakao
MENGSEL 2: Skei 6 eiers. Meng eiergele met 1 ½ kp suiker en klits goed. Voeg by 3/4kp olie, 1 kp warm water, 1 teel vanilla en klits goed saam.
Gooi mengsel 2 by mengsel 1 en meng goed.
Klits eierwitte styf, en klits (vou in) in by bogenoemde.
Bak by 180°C vir 45min. Laat staan rukkie sodat kante loskom, gooi uit en versier.
My Vriendin bak hom in ‘n groot vierkantige pan, sny hom in twee en sit dan die twee lae opmekaar met versiersuiker, en versier hom. Baie baie lekker klam en bros.

VIR WITKOEK: Los die kakao uit en voeg 4 hoogvol eetl. maizena by.
Diane Roode Hancox se Butter Cream Icing
125 g Butter/Marg/wooden spoon
3 cups Icing Sugar
2 tablespoons Lemon Juice
1 tablespoon Full Fat Cream Cheese or Milk
Die versiersuiker het ek ook 2 keer aangemaak vir die koek? Ek het cream cheese gebruik..

RESEP: Rita Pretorius (vriendin) Rina Kleinhans
FOTO HEELBO: Frances Smith

witkoek diane
diane se 3 laag koek
Diane Roode Hancox
Vanoggend die heerlike koek gebak. Het in 3x23cm koekpanne gebak.
Regtig lekker gebak. Sal onder foto resep plaas.
Ek het net 2E Koffie by die warm water gevoeg.
Die versiersel: 500ml Vars Room styf geklits, voeg 2 blikke karamel & 6E kokoa,
Klits tot als opgelos het. Versier. Sit in yskas so 2-3 ure voor sny.

LAASTE FOTO
Frances Smith
Het die fantastiese sjokolade koek resep gebak in ‘n ring pan en sjokolade icing oorgegooi.Opgevul in die middel en afgerond om die kant met Astro’s en Shortcake sjokolade. Die mense wou ‘n sjokolade oordosis hê

Jy kan self cupcakes bak met die beslag:
Frances Smith het 40 cupcakes uitgekry en dit teen 150°C gebak vir 18 min
frances se cupcakes

Fantastic Cake Recipe ( Chocolate & Vanilla ) English translation

Prepare 1 large square or 2 large round cake tins.

Mixture 1:
(Sift together)
1&1/2 cups flour
4 teaspoons Baking powder
1/2 teaspoon salt
4 heaped tablespoons cocoa powder

Mixture 2:
6 eggs, seperated
1 & 1/2 cups sugar
3/4 cup oil
1 cup water
1 teaspoon Vanilla essence
Beat together egg yolks and sugar.
Add oil, warm water and vanilla essence. Beat well again.

Add mixture 2 to mixture 1. Mix well.

Beat egg whites until stiff. Fold into above mentioned mixture.

Bake at 180 degrees C for 45 minutes. Leave to cool for a few minutes for sides to release. Turn out. Cool completely and decorate.

For Vanilla ( white cake ) version, replace the cocoa powder with 4 heaped tablespoons of Maizena.




CUPCAKES-VANILLA OF SJOKOLADE

SJOKOLADE CUPCAKEStested

CUPCAKES-VANILLA OF SJOKOLADE
Hier is my resep! Hy’s flopvry en regtig heerlik! Maak ± 50 middelslag cupcakes!
4 jumbo eiers
300 ml strooisuiker
500 ml meel
15 ml bakpoeier
2 ml sout
280 ml melk
125 g botter
5 ml vanielje essense

Klits eiers en suiker tot lig en donsig.
Sif meel bakpoeier, sout saam, vou by eier mengsel in moenie klits nie.
Verhit melk en botter maar moenie koop nie, roer essence by tot gesmelt voeg nou by mengsel en vou in!
Gooi in bakkies en bak op 180º C vir 15 min!

VERSIERSEL:
100 g sagte regte botter
500 ml versiersuiker
5 ml vanieljie essence
20 ml melk, indien nodig

Klits botter tot sag, voeg suiker by en klits tot smeerbaar, voeg kakao en geursel by en meng! Versier soos verlang.
NOTA: As julle die cupcake resep wil chocolate maak! Maak julle die melk 300 ml en kakao 60 ml! So ook die icing, 60 ml wat julle byvoeg! Ek vandag ook gemaak vir ‘n lekkerny in die huis.
Resep en foto:  Jeanette van Leeuwen




WORTEL EN PYNAPPEL CUPCAKES

pineapple_cupcakes
WORTEL EN PYNAPPEL CUPCAKES
750 ml koekmeel
500 ml strooisuiker
5 ml sout
7 ml koeksoda
1 klein blikkie crushed pynappel, met stroop
500 ml grofgerasperde wortels
4 eiers
375 ml kookolie
5 ml vanilla geursel
125 ml klapper, opsioneel

Sif meel, suiker sout en koeksoda saam.
Voeg pynappel, wortels, eiers, olie en geursel by en meng goed.
Voeg klapper by en meng. Skep in kolwyntjie panne wat met spray n cook gespuit is ( so driekwart vol)
bak vir 30 – 35 minute of tot toetspen skoon uitkom. Laat staan vir 5 minute in pannetjies en keer uit.
Versier met maaskaas versiersel-

RESEP:  Anet Grove




RED VELVET CUPCAKES WITH BUTTERMILK

red velvet cucakes

RED VELVET CUPCAKES WITH BUTTERMILK
Trendy and different these cupcakes are quite a talking point!
250 g unsalted butter, softened
400 g light brown sugar, packed (500 ml)
15 ml vanilla extract
15 ml red food coloring
5 ml white vinegar (or other mild vinegar, such as white balsamic)
280 g cake flour (500 ml)
20 g unsweetened cocoa powder, sifted (60 ml)
10 ml bicarbonate of soda
3 ml salt
250 ml buttermilk or natural yoghurt
6 large eggs
For Icing
1 x batch Cream Cheese Icing

Preheat oven to 180ºC/160ºC fan/Gas Mark 4. Line two 12-cup muffin tins with paper or foil liners.
In large mixing bowl of an electric mixer, beat the butter and sugar until fluffy.
Mix in vanilla, food coloring, and
In a large bowl, sift the flour, cocoa powder, bicarbonate of soda, and salt. Use a fine mesh sieve to ensure no little spots of cocoa powder in the finished product.
Add the flour mixture to the butter mixture, alternating with buttermilk and beating in between.
Beat in eggs.
Fill lined muffin cups about 3/4 full. Getting the cupcake batter into the muffin cups is always a challenge. Use a measuring cup to pour the batter into the cups, or use a metal ice-cream
Bake for 15-18 minutes, or until a toothpick inserted into the center of a cupcake comes out clean. Place on wire racks and cool
Ice each cupcake with a generous amount of Cream Cheese Icing and dust with your favourite sprinkles.
Makes 2 ½ dozen
Tips
Bake mixture in 1 x Bundt pan which has been well greased and lined with baking paper on the base, grease the paper again. Bake at the same temperature for 60 – 65 minutes. Allow to cool in the pan slightly, turn out and allow to cool before icing.

 

 

 




CHOCOLATE CUPCAKES


CHOCOLATE CUPCAKES
350 g (2 1/3 cups) plain flour
2 tbs cocoa powder
1 tsp bicarbonate of soda
1 tsp baking powder
315 g (1 1/2 cups) caster sugar
250 ml (1 cup) buttermilk
185 ml (3/4 cup) vegetable oil
2 eggs
3 tsp red food colouring
2 tsp white vinegar
100’s/1000’s or anything you want to decorate
250g pkt cream cheese, at room temperature
100 g butter, at room temperature
195 g (1 1/4 cups) pure icing sugar, sifted
1 tsp vanilla extract

Preheat oven to 180°C.
Line eighteen 80 ml (1/3-cup) capacity muffin pans with paper cases. Sift the flour, cocoa powder, bicarbonate of soda and baking powder into a large bowl. Stir in the sugar.
Whisk the buttermilk, oil, eggs, food colouring and vinegar in a jug until combined. Make a well in the centre of the flour mixture. Add the buttermilk mixture and stir until just combined.
Divide the mixture among the prepared pans. Bake for 20-25 minutes or until a skewer inserted into the centres comes out clean. Transfer the cupcakes to a wire rack to cool completely.
To make the cream cheese frosting, use an electric beater to beat the cream cheese, butter, icing sugar and vanilla in a bowl until smooth.
Pipe the icing over the cupcakes and top with the sprinkles.
Photo: Petra Pretorius




PINA COLADA-KOLWYNTJIES

pineapple_cupcakes
PINA COLADA-KOLWYNTJIES

Maak 12 kolwyntjies
*Die resep verdubbel soos ‘n droom

BESTANDELE
200 g koekmengsel
100 ml pynappel, in klein blokkies gesny
1 eier
100 ml klappermelk
Vir die bolaag:
1 koppie (250 ml) klapper
1 eier
15 ml rum
45 ml bruinsuiker

METODE
Voorverhit die oond tot 190 °C.
Kry jou kolwyntjiepan gereed met twaalf houertjies vir n begin.
Ek spuit altyd die houertjies net so een spuit onderin met spray n cook, of smeer die onderkant.
Meng die pynappelstukkies met die koekmengsel.
Mens meng altyd eers die vrugte met die droe bestanddele om te voorkom dat dit net onder gaan le die pynappel sal egalig versprei wees.
Klits die eier en klappermelk saam en meng met die koekmengsel en pynappel.
Maak seker dis goed deurgemeng. Skep in die kolwyntjiehouers.
Bak vir 15 – 18 minute, totdat die bokant mooi bruin is en die kolwyntjies stewig is.


Bron: Wilna Myburgh




OUMA PLAAS SE CUPCAKES

ouma plaas se cupcakes

OUMA PLAAS SE CUPCAKES
Lekkerste ooit!!!!Cupcakes (18 meduim grote)
1\2 koppie botter
3\4 koppie suiker
1 en 3\4 koppies meel
2 eiers
2 teelepels bakpoeier
200 ml melk
5 ml vanilla
3 eetlepels kakao
2.5 ml sout

Verroom die botter en suiker goed! Dit moet sommer wit wees as jy klaar geklits het.
Klits eiers 1 vir 1 by, klits goed na elke eier
Voeg vanilla by.
Sif meel, bakpoeier en sout saam
Voeg beurtelings die meelmengsels en melk by tot sagte deeg!
Vul pannetjies halfvol!
Bak 12-15 min by 200 ºC – tot toetspen skoon uitkom
Versiersuiker
1 pakkie 500 g versiersuiker
2 eetlepels kakao
Knypie sout
1 eier
1/2 teelepel Vanilla

Meng goed! As bietjie dik gooi ‘n teelepel kookwater by!
Versier en geniet!!!!
Bron: Benhet Nieuwenhuis




HEERLIKE CUPCAKES-VANILLA

tested

HEERLIKE CUPCAKES-VANILLA
Dit kan gebruik word vir ‘n gewone koek asook vir cupcakes.
Vir die stroop:
100 g strooisuiker
100 ml water
5 ml vanilla
Kook tot suiker opgelos is en laat vir so 2 minute prut. Laat afkoel. Die stroop smeer jy met ‘n pastry kwassie oor die warm koek.

Vanilla Koek:
200 g sagte margarien of botter
200 g strooisuiker
10 ml vanilla
4 eiers, liggies geklits
200 g bruismeel (gesif)

Klits margarien tot lig en donsig (die geheim is om dit baaaaie goed te klits).
Voeg vanilla by.
Voeg die eiers een derde op ‘n slag by en klits baie goed.
Voeg nou die meel by een derde op ‘n slag, moet glad nie dit te lank meng nie want dan raak die koekdeeg taai.
Gooi res van eiers en meel om die beurt by en meng, sodra die deeg bymekaar kom, skep in cupcake houetjies wat in ‘n muffin pan geplaas is.
Voorverhit oond tot 180ºC.
Bak 35 minute of tot gaar, smeer die stroop oor die warm cupcake sodra dit uit die oond kom.
Hierdie resep maak 1 x 15 cm ronde koekpan of om en by 13 cupcakes.
Cupcakes baktyd is vir my so 25 minute.

VERSIERSEL:
450 gesifte versiersuiker
200 g sagte botter
5 ml vanilla
Klits botter vir omtrent 5 minute. Dit moet spierwit wees.
Nou voeg jy die versiersuiker een derde op ‘n slag by en na elke byvoeging klits jy dit ook vir so 2 – 3 minute.
Gooi die vanilla by en klits.
Gebruik gel kleursel. Die vloeistof een maak die versiersel baie sag.
Vir die manier hoe om die versiering te doen moet Piet maar vinnig Oppie koppie toe gaan.

O ja en onthou hierdie stroop kan jy op enige koek smeer. Dit hou die koek heerlik klam.
Plasing: Sylvia Pretorius Ferreira
Foto: Mareli Coetzee