STAANRIB (LAMSRIB) IN DIE WEBER

STAANRIB (LAMSRIB) IN DIE WEBER
Een heel lamrib gesmeer met olyf olie en gesprinkel met suurlemoenpepper kruie (die Ina Paarman ene het reeds sout in, so nie nodig vir ekstra sout).
Spuit jou toeknyp rooster met kleefvrye sproei aan die binnekant waar jou ribbetjie aan die kante gaan raak.
Sit die rib in die rooster, maak toe en maak seker die twee handvatsels is stewig vas met die draad skuif ogie.
Maak hardehout vuur met 3 stukke hout op een kant van jou Weber. Sodra die ergste vlamme begin afneem, sit jou rooster regop op die kant teenoor die vuur en hou in posisie met stuk draad wat aan die Weber se handvatsel vasgemaak is en dan gebuig op die ander punt om hakie te vorm wat aan die rooster gehak word.
Hou maar jou ribbetjie dop en draai in die begin so elke 15 minute om, sodat albei kante van die ribbetjie eweredig gaar kan word.
Onthou om ook só te draai dat die kante wat bo is na onder gaan en so stadig maar seker gaar word.
Sprinkel elke keer met suurlemoensap. As dit lyk of jou kole begin uitbrand en jou hitte begin afneem, sit net een stuk hout op ‘n slag op om die hitte konstant op medium te behou.
As jou vuur te warm is, gaan jou ribbetjie brand voor hy gaar is.
Hierdie ribbetjie het so 2 en half ure gerooster voordat ek dit afgehaal het.
Ek het dit bedien met gebakte aartappel met creme fraiche (suurroom) en eenvoudige tamatie & blaarslaai.
Resep en foto: Elsabie Templeton




BRAAI PIES

BRAAI PIES
Fillings:
Chicken, Pea and Beer Pies:
a handful of mushrooms – sliced
half a leek – sliced
2 or 3 spring onions – chopped
a clove of garlic – crushed
a small handful of cooked leftover chicken
a palm full of fresh garden peas
your favourite beer
a splash of cream

Pan-fry the mushrooms, leeks, onions and garlic and let them sweat off any excess juice.
Take your leftover chicken, tear it up roughly into strips and add it to the pan.
Chuck in the peas and then a splash of beer. Be stingy – think of it as though you’re giving a six-year-old kid a little taster. (Keep the rest for yourself.)
Add a splash of cream and let the sauce cook down.
You want the filling to be juicy but not overly moist otherwise when you braai the pie it’ll disintegrate into a soggy bomb.

Mussel and Prawn Pies:
a handful of mussels
a splash of white wine
8 prawns, cleaned, deveined and shelled
a knob of butter
a clove of garlic – crushed
a splash of cream
coriander – fresh and chopped
2 or 3 spring onions – cut in half and sliced into thin strips

Dump the mussels in a pot, add a splash of white wine, put the lid on and steam until they open up.
Take them out of the shells, remove the beard (if you haven’t already done so) and set aside. Clean your prawns, remove the shells and seal them off in a pan with a knob of butter and the garlic.
Add the mussels to the saucepan with a splash of cream and a little drizzle of the salty water you steamed the mussels in.
Add the coriander.
Mix the whole lot up, chuck in the spring onions and let it simmer until the sauce has cooked off a little.
As with the chicken, pea and beer pies above, the mixture must not be too moist.

Spinach and Feta Pies:
butter
a whole bunch of spinach – rinsed and remove the pith
1 onion – chopped
1 clove of garlic – crushed
a little feta
salt and black pepper to taste

Preheat a pan and add a couple of knobs of butter.
Add your spinach, onion, garlic salt and pepper and stir around till the onion is soft and the spinach cooked.
Spinach and butter are best friends – you can almost never add too much butter.
Remove from the heat, let it cool down, and then crumble some feta over the spinach.

The pastry:
If you don’t have the energy to make your own pastry, just buy some rolls of puff pastry from the store.
Sometimes it’s okay to take a shortcut.
One sheet of pastry will make three pies.
Whatever you do, try and keep the puff pastry as cold as possible. Roll it out and cut it into six even-sized squares.
Scoop a biggish spoonful of whichever filling you’ve made on to the centre of one square.
Cover with another square and push the sides together using your fingers or the tines of a fork, ensuring that it’s completely sealed up.
Repeat with the remaining squares of pastry.
Brush the pastry with a little egg white, and using the tip of a knife, cut three small incisions on top of each pie – this will stop the pies from exploding when they’re on the grid.
Put your pies in the fridge so that they harden up a little before you braai them.

Light a fire.
Once the fire is ready with nice medium coals, place your pies inside one of those braai grids that close up (the same one you use for a boerie).
There’s no need to grease the grid – there’s load of butter in puff pastry, which will prevent it from sticking.
Take a couple of bricks and stack them on either side of the fire (about four each side).
Place the grid on top of the bricks and turn the pies often to avoid burning them.
If the pies start spitting at you, best you jump out of the way until they’ve calmed down and if they break open it probably means you weren’t turning them often enough or your mixture was too soggy. (If at first you don’t succeed, you should try, try, and try again.)
When the puff pastry is nice and golden brown, your pies are ready to eat.
The taste of puff pastry cooked over coals is unbelievable and I can’t think of a better way to get that smoky flavour to infuse in a pie. Delicious.
Recipe by Justin Bonello and adapted by Stephanie Kohrs Ferreira
Photo: Stephanie Kohrs Ferreira




GIDEON SE SAMPIOENE MET SPEK


GIDEON SE SAMPIOENE MET SPEK
Ongeveer 14 knoppie sampioene
7 spek repies, middeldeur gesny
Marinade:
½ koppie olyfolie
1 teelepels sout
swart peper na smaak
2 eetlepels gekneusde knoffel
1 eetlepel dijon mosterd
sosatiestokkies

Ons het gisteraand hierdie sampioen- en spek sosatie gemaak vir ‘n bykos saam met die ontbeende lamsribbetjie rol.
Meng die marinade bestanddele saam.
Laat lê kleinerige sampioene wat liggies geprik is al in die rondte in die mengsel van olie vir omtrent twee ure.
Neem ‘n repie spek en sny dit in die helfte en draai dit om die geweekte sampioene, ryg op ‘n sosatie stokkie.
Doen so vier sampioene op ‘n stokkie en braai op die kole tot goudbruin en geniet.
Djeerlik !!!
Foto en resep:  Gideon Louw




SMOKED SNOEK BRAAI


SMOKED SNOEK BRAAI
snoek or any other fillet of fish
salt
pepper
1/2 cup of lemon juice
juice of 1 fresh orange
2 Tblsp garlic
100 g of butter
1 onion cut into rings
3 green chillies, finely chopped
about 1/2 chopped pineapple
few drops of olive oil

Rub in the salt, pepper, garlic, butter, lemon juice and orange juice into the fish both sides.
Layer the onion rings and pineapple slices on top. Put a few drops of olive oil. (about 1 Tblsp)
Seal properly with foil.
Braai each side for 25min on a simmering flame, no open flame!
Recipe and photo:  Yasmeen Ibrahim




GEELSTERT OP KOLE GEBRAAI

GEELSTERT OP KOLE GEBRAAI
Geelstert met savory rys en mengelslaai, dit was nou heerlik!
olyfolie
lemonpepper
garlic flakes
onion flakes
tiemie vars
cappers
greenpepper corns
black pepper
groen chillie, opgekap
suurlemoen, uitgedruk
Strooi alles oor die gevlekte vis, sit op foil in ‘n toeknyp rooster en braai vir 30 min.
Resep en foto:Marian van Deventer




SWARTMOSSELS OP DIE KOLE

SWARTMOSSELS OP DIE KOLE
20 skoongemaakte swartmossels, een dop verwyder
1 rooi brandrissie, fyngekap met pitte en al
100 g gekapte dunnerige gebraaide kaaswors
sap van een suurlemoen
3 huisies vars fyngekapte knoffel
½ koppie olyfolie
½ koppie tamatiesous (selfgemaak)
1 eetlepel gelykvol paprika
½ koppie gekapte pietersielie

Meng alle bestanddele behalwe die mossels, wors en pietersielie.
Pak mossels met skulpkant onder in plat bak.
Giet gemengde sous in elke skulp ‘n bietjie en giet res bo-oor en laat staan vir ‘n halfuur.
Braai mossels op matige kole vir 8 – 10 min en giet orige sous bietjie vir bietjie oor mossels terwyl jy braai.
Sprinkel gebraaide worsie stukkies oor mossels asook die pietersielie.
Resep geplaas deur Gideon Louw
Foto: Gideon Louw




LIEZL SE OEPSIES

LIEZL SE OEPSIES
1 pakkie repies spek
1 pakkie soet cherries
n bietjie Jimmies sous
Ryg eers die spek se punt op n stokkie gevolg deur n cherrie
Vou dan die spek halfpad om die cherrie en herhaal die proses
Ons het die spek dubbeld oor die lengte gevou en dit so opgeryg
Smeer dan n bietjie jimmies oor die die oopsies
Braai dan op die kole tot spek goudbruin en krakerig is
Hmmmmmm
Resep Liezl Louw
Foto Gideon Louw




GIDEON SE ROOSTERKOEKE

GIDEON SE ROOSTERKOEKE
5 x 250 ml wit of bruin broodmeel
1 pk kitsgis
62.5 ml melkpoeier
6 ml sout
30 ml suiker
375 ml louwarm water
60 ml sagte botter of margarien
Meng al die droe bestanddele in n groot mengbak en maak n holte in die middel. Giet louwarm water bietjie vir bietjie by en meng tot n stywe deeg. Voeg nou die botter by en knie dit by die deeg in. Hou aan tot die deeg glad en elasties is. Vorm die deeg in n bal en smeer met olie en laat rys op n warm plek tot dubbel die volume.
Maak seker die vuur brand al. Jy het matige kole nodig. Knie die deeg af en knyp klein balletjies af. Rol elke balletjie effens platter met n koekroller op n meelbestrooide oppervlak. Laat weer rys.
Pak die broodjies op n gesmeerde rooster en braai hoog oor matige kole. Draai gereeld en rooster tot die broodjies hol klink as daarop geklop word.
Foto: Gideon Louw




POTATO BAKE ALA COETZEE ON THE COALS

POTATO BAKE ALA COETZEE ON THE COALS
Slice potatoes in 10-12mm slices.
Sprinkle foil with olive oil.
Add aromat and flame grilled barbecue spice.
Wrap tightly in foil.
Bake on fire at moderate heat for 40-60 min till potatoes are soft.
Mix cheddar and mozzarella with sweet chili and garlic.
Place cheese mix on potatoes and bake for 19-15 min.
Mix sweet chili and mayonnaise and drench potatoes.
Bake for 5 min
Recipe posted by Coetzee Neettling
Photo: Coetzee Neethling




SUURLEMOEN EN MINT PRAWN SOSATIES

SUURLEMOEN EN MINT PRAWN SOSATIES
Prawn sterte
1 suurlemoen se sap en zest
1 teelepel lemongrass poeier
Vars mint blare
Coconut olie
Meng alles saam en marineer vir 3 ure.
Ontskil en ryg in stokkies in.
Braai op ‘n warm pan tot gaar in coconut olie.
Bedien met rys.
Foto en resep:  Cecil Dunhin