MAKLIKE PITA PIZZABROODJIES
So ek het pitabroodjies deeg gemaak met bakpoeier (wraps) en het dit toe as pizza bassise gebruik. Die pita broodjies word in ‘n pan gebak. Toe het ek die tamatiebasis gemaak en chedder en mozzarella oorgestrooi. Ek het ‘n klomp gevries en twee gebak dat julle kan sien. Ek het karringmelk gebruik vir die pitas.
3 koppies koekmeel
2 teelepels bakpoeier
genoeg karringmelk om stywe deeg aan te maak Continue reading