Die hamburgers is regtig maklik om te maak en die spek konfyt maak dit iets heeltemal besonders en uniek ons sit tuisgemaakde plat frikkadelletjies op broodjie met spek konfyt en roket blare. Ons hou daarvan om ons eie vleis frikadelle te maak want jy weet presies wat jy kan en wil insit. Pienk peper en growwe sout is gebruik en geen bind middels bygevoeg nie. Continue reading
NaomiBeetge
Author Archives:Romerige Spinasie
1 medium groot uie, opesny in blokkies
1 groot bondel spinasie, in growwe repies gesny
50 ml Suurlemoensap
Sout en suurlemoen growwe peper
250ml room
1. Braai die ui net tot deurskynend (‘n wok werk fantasties vir hierdie resep)
2. Braai die spinasie vir 1minuut saammet die ui
3. Voeg sout & suurlemoen peper by
4. Voeg die suurlemoensap & room by en laat dit prut vir ongeveer 5 minute of totdat die mengsel romerig is (in plaas van waterig)
Variasies: ‘n blikkie sampioene ka nook lekker werk met die resep (voeg die gedreineerde sampioene by na die spinasie)
‘n klein pakkie opgesnipperde spek of selfs ham sal ook lekker werk
GEROOMDE SPINASIE MET FETAKAAS
GEROOMDE SPINASIE MET FETAKAAS
Genoeg vir 4
Sous:
30 g Clover Mooi River botter
3 e (45 ml) koekmeel
½ k (125 ml) Clover volroommelk, warm
¼ k (60 ml) Clover vars room, louwarm
sout en varsgemaalde swartpeper Continue reading
MARSHMALLOW YSKASTERT – DROOMTERT
MARSHMALLOW YSKASTERT – DROOMTERT
1 blikkie kondensmelk
125 ml suurlemoensap
100 g pakkie glanskersies opgesny
1 pak malvalekkers opgesny
250 g gladde maaskaas
blikkie fyn pynappel crush
250 ml room
1 pakkie tennisbekuitjies
Ekstra room Continue reading
PANNEKOEK LASAGNE MET ORIGANUM
ADAM SE HOENDER PASTITSIO
ADAM SE HOENDER PASTITSIO
Ek het gister in die donker Fruit&Veg sulke lekker vars spinasie raakgeloop en my gedagtes het toe sommer weer op die hol gegaan. Dis waar dit ge-eindig het.
Noem dit maar my HOENDER PASTITSIO
250g gaar pasta van jou keuse (ek het kort macaroni gebruik)
2 bossies spinasie klein gesny en gekook dat dit net verlep en nog groen is.
3 hoenderborsies gaar gekook met uie, knoffel en geursel van jou keuse. Ek het net sout, peper en oreganum gebruik.
Bechamelsous met baie kaas in. Continue reading
TUISGEMAAKTE PASTA MET TAMATIE-EN-FRIKKADELSOUS
TUISGEMAAKTE PASTA MET TAMATIE-EN-FRIKKADELSOUS
Hierdie is ‘n tipiese Bolognese vleissous maar met ‘n lekker kortpad kinkel. Ons gebruik worsvleis wat al klaar gegeur is. Gebruik jou gunsteling boere wors of worsresep vir hierdie sous.
Pasta
200 g koekmeelblom
2 medium eiers
knippie sout
Om die pasta te maak, verwerk die eiers, meel en sout in ’n voedselverwerker tot krummels vorm. Druk bymekaar om ‘n deeg te vorm en laat effe rus tot jy reg is om dit uit te rol. Continue reading
GEKRUMMELDE SAMPIOENE
GEKRUMMELDE SAMPIOENE
500g wit sampioene met n klam lappie afgevryf
4 snye geroosterde bruinbrood, fyn gekap in ‘n voedselverwerker
1 koppie fyn gerasperde parmesaan kaas
4 eiers geklits
100 g mielieblom
Olie vir diep braai Continue reading
GIDEON SE POTBROOD
GIDEON SE POTBROOD
4 koppies koekmeel
½ teelepel sout
10 g droë kitsgis
2 eetlepels suiker
2 eetlepels kookolie
± 400 ml louwater
Sif meel en sout in ‘n mengbak , voeg suiker en kitsgis by en meng deeglik.
Voeg olie by asook water sodat ‘n sagte deeg te vorm.
Knie deeg af tot glad en nie meer klewerig is nie.
Plaas in ‘n ligte geoliede bak, bedek en plaas op ‘n warm plek totdat dit dubbel in groote is. Continue reading
Liezel se Gnocchi
Dit is 1kg mash op 500g meel en 2 eiers ek het minder en minder gemaak later het ons die een eier in die helfte gebreek!! En dan rol jy ‘n wurmpie en dan sny jy 2cm stukkies en druk saam met jou dym en wysvinger gooi en kookwater en kook tot hulle op kom en dan braai bietjie in olie
Liezel van der Merwe