SJOKOLADE VIERKANTJIES
125 ml margarien
500 ml versiersuiker
50 ml kakao
1 eier
1 pak Marie- of Tenniskoekies
5 ml vanilla geursel
Breek die koekies in klein stukkies. Continue reading
Morne van der Merwe
Author Archives:GESTOOMDE VRUGTE
GESTOOMDE VRUGTE
125 ml gemengde droë vrugte
125 ml water
15 ml suiker
kaneel of naeltjies (optioneel)
Week die droëvrugte oornag in water.
Mikrogolf die vrugte op hoog vir 2 minute.
Voeg suiker by. Mikrogolf vir 1 minuut.
Haal die kaneel/naeltjies uit voor opdien. Continue reading