FOUR TYPES OF TEXTURE FOR ICING A CAKE

FOUR TYPES OF TEXTURE FOR ICING A CAKE

FOUR TYPES OF TEXTURE FOR ICING A CAKE
Stripe tease
Drag the back of a spoon across the icing. Wipe off excess icing after each row.
Ripple effect
Dip the tines of a fork into the icing to form small waves.
The basket weave
Drag the tines of a fork through icing in an alternating pattern. Wipe fork after each mark.
The swoop
Create dramatic swirls with the back of a spoon.
INGESTUUR DEUR Suenell Liebenberg




DAVID’S LAMB SHANKS

DAVID’S LAMB SHANKStested

DAVID’S LAMB SHANKS
Saturday night’s dinner was lamb shanks – our butcher cut up 6 shanks into manageable sizes. I added 3 potatoes and left out the celery.
8 Lamb Shanks
2 Onions
2 Carrots (I used 4)
60 ml Oil
2 Celery Sticks (substituted 3 potatoes)
10 ml Rosemary
1 Cinnamon Stick (I used 1 tsp cinnamon)
750 ml Beef Stock (I used 3 Knorr stock containers diluted in 500ml water)
3 Cloves Garlic Crushed
2 Oranges Grated Rind
500 ml Red Wine
60 ml Brown Sugar
125 ml Balsamic Vinegar
200 ml Tomato Paste

Brown the lamb shanks in oil and place in a casserole dish.
Sauté the onion, carrots, celery, garlic, rosemary and cinnamon in some oil.
Add the grated orange rind, wine, stock, sugar, tomato paste and vinegar and pour over the shanks.
Cover and cook at 160°C for 3 hours.
Open and cook for a further 30 minutes – meat should be almost falling off the bone.
Remove shanks and boil the sauce to reduce to half the original amount.
I added 2tsp cumin to the onion mixture and at the 30 minute mark I removed half a cup of the liquid, mixed with gravy powder and mixed back into the pot. I added oreganum too. I reduced the wine quite a bit too before adding to the shanks. If you make a thicker gravy you can skip the last step in the recipe. I don’t like an overpowering wine taste so find it best to reduce before adding to food.

PHOTO – David Clingham




DRIE BESTANDELE ROOMYS

DRIE BESTANDELE ROOMYStestedDRIE BESTANDELE ROOMYS

DRIE BESTANDELE ROOMYS
Die heerlikste roomys gemaak van die 3 bestandele.
Room styfgeklop
pepperment kondensmelk in geroer
en klein sjokolade by gerasper.

FOTO  EN RESEP:  Marie Grobler




KOOS SE TUISGEMAAKTE KERRIE PASTA

KOOS SE TUISGEMAAKTE KERRIE PASTAtested

KOOS SE TUISGEMAAKTE KERRIE PASTA
So maak ek n Chilli/Kerrie gereg sonder om Kerrie poeier te gebruik.
In die gval het ek sommer hoender en aartappels in n ysterpot op die stoof gemaak en toe my mengsel op die einde bygevoeg.
Sommer net lekker saam met n kaas loaf broodjie.
Genoeg vir 3 kg vleis
1 Ui fyn gesny
2 Tamaties fyn ge-rasper
50 ml olie
5 gram Knoffel Poeier
3 gram Gemmer poeier
5 gram chilli Poeier
2 lepels botter
2-4 gram Turmeric
6 gram Cumin Poeier
3 gram Koljander poeier
3 gram Mostert Poeier(Hot English Mustard)

Sout en peper en ander speserye is in die vleis wat jy apart kook.
Braai die uie tot lig bruin
Gooi die tamatie by en braai tot n pasta sous
Meng al die droe speserye(NIE DIE Turmeric NIE) saam met warm water so 50 ml tot n pasta
Voeg by die uie en tamatie en laat stadig prit terwyl jy dit roer vir so 15 minute
Smelt die botter in n sous pan en voeg die Turmeric by en braai tot bruin kleur.
Net so n minute.
Moenie iets afskep nie daar vorm n tipe skuim bo op die mengsel.
Gooi nou die Botter Turmeric by die Tamatie, Uie en speserye mengsel.
Nou het jy jou eie Chilli/Kerrie pasta wat jy op die einde so n uur voor jou vleis klaar gekook is kan byvoeg
Jy kan die pasta in n yskas ook bere
Amper vergeet. Ek gooi Paprika by op die einde om bietjie te kleur
BRON – Koos van der Merwe




MY WAY BRUSCHETTA

MY WAY BRUSCHETTA

MY WAY BRUSCHETTA
Red, yellow, green or orange peppers
2 large tomatoes
Green onions
Handful crumble feta cheese
Fresh or dried thyme and oregano
3 crushed garlic cloves
Olive oil
Sat and pepper

Chop up everything
Put all ingredients on bread,
Add olive oil
Salt and pepper
Grill in oven on 250 degrees for 10 to 15 min
SOURCE – Shan T Russ




SJOKOLADE-KAASKOEK MET NET 3 BESTANDDELE

Sjokolade-kaaskoek met net 3 bestanddeleSjokolade-kaaskoek met net 3 bestanddeletested

SJOKOLADE-KAASKOEK MET NET 3 BESTANDDELE
genoeg vir 1 groot koek
225 g melksjokolade
230 g roomkaas, teen kamertempratuur
6 eiers, geskei

Stap 1
Verhit oond tot 180 ºC. Voer ’n 20 cm-losboomkoekpan met bakpapier uit, asook ’n strook reg rondom in die pan. Spuit dit goed met kleefwerende kossproei.
Stap 2
Smelt sjokolade in mikrogolfoond (roer elke 10 sekondes) of oor ’n pot met kookwater. Voeg die warm sjokolade by die roomkaas.
Stap 3
Klits die mengsel met ’n draadklitser tot gladde voorkoms.
Stap 4
Voeg eiergele by en klits mengsel weer tot glad – maak seker daar is geen klonte in die mengsel nie
Stap 5
Klits eierwitte met elektriese menger tot sagte punte vorm. Skep 1 groot lepel vol van die eierwitskuim by sjokolademengsel en roer dit in – dit maak die mengsel los voor ons die res van die eierwitte invou.
Stap 6
Vou oorblywende eierwitte met groot metaallepel in sjokolademengsel in – werk in ’n vorm 8 sodat jy so min moontlik lug verloor. (Sover lyk die resep vir my of hy gaan werk, ek proe sukses!)
Stap 7
Plaas uitgevoerde pan in groot oondroosterbak en gooi vulsel in pan. Vul die oondroosterbak met kookwater – sowat halfpad hoog teen die koekpan se rand. Bak vir 40 minute of tot hy gestol lyk – ek het ná 35 minute gekyk en dit nog 5 minute gelos. Skakel jou oond nou af en los dit in die toe oond vir nog 15 minute.
Stap 8
Haal die kaaskoek uit die waterbad en laat dit heeltemal afkoel op ’n draadrakkie – dit wil vir my lyk of ons regtig sukses behaal het. Buiten die groot bars op die oppervlak wat my pla, reken ek ons het ’n wenner hier beet …
Stap 9
Plaas afgekoelde kaaskoek in yskas vir sowat 4 uur – die wag is die grootste werk!
Stap 10
Die oomblik van waarheid: ek haal die pan se ring af en skil die papier versigtig weg. PERFEK! ’n Veerligte sjokolade-kaaskoek. Plaas op ’n opdienbord en sif bietjie kakao oor.




BOSDUIF EN SKAAPLIESBREDIE

BOSDUIF EN SKAAPLIESBREDIEtested
BOSDUIF EN SKAAPLIESBREDIE
Braai ongeveer 1/4k varkspek in klein blokkies gesny soos jy kaiings sou doen totdat dit bruin verkleur.
Voeg 1 groot opgekapte ui en paar stukke gekapte spekvleis by en braai nog so 3min.
Los 1 hoenderblokkie in kookwater op en voeg by saam met so
2 knippies pimento,
4 heel naeltjies,
¼ t koljander,
sout na smaak,
ruim knippie mixed herbs.
Voeg 6 skoongemaakte bosduiwe en skaaplies in klein blokkies gesny by. Stoom vir ongeveer 3/4 uur. Skep uit om af te koel en vryf al die vleis van die bene af. Skep terug in die pot en voeg klein aartappeltjies en wortels by en stoom nog 20min. Maak sous dik met maizena in melk opgelos. Prut tot verlangde tekstuur. Bedien op rys met soet groente. Ek het wortelrepies gebruik

Resep en foto: Marianne de Beer




GIDEON SE SOET-SUUR HOENDERVLERKIES

GIDEON SE SOET-SUURHOENDERtested
GIDEON SE SOET-SUUR HOENDERVLERKIES
10 hoendervlerkies Gerol in n pakkie sampiejoen poeier
227 g ( klein blikkie ) fyn pynappel
2 eetlepels suiker
1 klein ui fyngekap
3 eetlepels asyn
2 eetlepels blatjang
2 eetlepels sweet chillie sous

Pak die hoender stukkies in ‘n kasserol wat ‘n deksel het
Meng alle ander bestanddele saam en gooi oor die hoender
Plaas die deksel op en bak in ‘n voorverhitte oond op 180 ºC vir 2 ure
Haal dan die deksel af en grill tot lekker bruin
FOTO – GIDEON LOUW




WINTERPASTEI

WINTERPASTEItested

WINTERPASTEI
3 rolle skilferdeeg, oopgerol
Verf kante met melk
Smeer deeg met tamatiepasta
Strooi basil en growwe peper na smaak oor
Op helfte vd deeg: Laag gerasperde kaas: Vars tiemie blaartjies: lGrof gerasperde kaas na smaak: Regte ham blokkies bo-op: Bloukaas sous v Ina Paarman bo-op; of sous na jou smaak
Vou in lengte oor, druk kante met vurk toe, dan met agterkant v eetlepel
Verf met eier/melkmengsel
Bak by 180g C tot goudbruin
Bedien met eksta bloukaas sous en vars tiemie: Enjoy
BRON – Floraine Wasserman Venter




SKAAPNEKTJOPS KASSEROL

SKAAPNEKTJOPS KASSEROLtested

SKAAPNEKTJOPS KASSEROL
6 skaapnektjops
250 ml water
75 ml tamatiesous
25 ml woestersous
25 ml asyn
5 ml suiker
bietjie koekmeelblom
250 ml pypie macaroni
1 groot ui gekap
1 koppie gerasperde chedder kaas
Sout en peper vir smaak

Spuit die kasserol met met n deksel met spray & cook geur die tjops met sout en peper en rol in die meel
Plaas die tjops langs mekaar in die kasserol
Meng die water, woestersous, tamatiesous en asyn en gooi oor die tjops en strooi dan die suiker oor
Plaas die deksel op en bak in voor verhitte oond op 180 grade C vir 60 — 90 min
kook die macaroni en uie saam in soutwater tot macaroni sag is en dreineer en hou dit warm
Skep macaroni en uie op gaar tjops en strooi kaas oor
Plaas kasserol terug in oond en bak sonder deksel tot macaroni verbruin

FOTO – Gideon Louw