BOELIE BIEF KOEKIES
2 Blikkies Boelie Bief – Fyn gemaak met ‘n vurk
1 Klein Ui – Fyn gekap ( +- 1/2 Koppie )
4 Eiers – GEKLITS
2 koppies meel
4 t bakpoeier
10 ml braai spices
2 t sout
Meng alles saam
Bak n Lepel vol in olyf olie tot bruin
Source : my ma – weet nie waar sy dit gekry het nie – Alecia Steyn