HEERLIKE GEBAKTE BOTTERSKORSIE
Sny n gemiddelde grote botterskorsie in blokkies.
Pak in n Oondbak en meng dan 500ml vars room met n pakkie bruin uiesop poeier.
Gooi dit oor die botterskorsie blokkies, bedek met foelie en bak vir ongeveer 35-40 minute @ 180grade.
Is n heerlike bygereg ook by braaivleis.
Bron: Ida Bouwer